Oor die kole

Martelize Brink

ISBN:

9780798182485

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

September 2022

Prys (incl. VAT):

R 480,00

Formaat:

Sagteband, 192pp


Oor hierdie boek:

Laat die potte prut, die steaks sis, en die koek braai! Kole is koning.

Oor die kole is ’n om-die-vuur-kosboek met resepte vir elke okkasie in die buitelug: van ’n boere-ontbyt of kaalvoet-kuier om die braaivuur saam met jou hartsmense tot ’n fynproewer-feesmaal met dekadente soetgoed.

Braai is soveel meer as steaks, boerewors en tjops. Natuurlik is die tradisionele goue gunstelinge almal daar: ploegskaar-brekfis, askoek, potbrood, mosbolle, skaapstertjies, Matie Brink se afvalpotjie, waterblommetjies, heuningwortels en malvapoeding. 
Maar . . . met haar houtlepel in die pot toor Martelize ’n swetterjoel flambojante treffers op: gerookte mieliepaptert, dieppot-pizza, kreefstertkerrie, calamarisosaties, seekossop en ketelbraai-snoek, eend met sjerrieglaseersel, varknek, lamsboud, koedoesteaks, selfs’n Latynse braaitafel met flentervarkskouer.
Nou ja, wat is ’n feesmaal sonder die soete verleidings? Pastel de nata (met ’n sweem van kardemom en kaneel), affogato, roomys met gerookte room, koekstruif met braaikoek en perskes, Siciliaanse lemoenkoek, en ’n reënboog van lusmakers.
Verskillende tegnieke en metodes vir buitelugkos word ingespan: braai en rooster oor die kole (selfs in die as), swartpotte, ketelbraai en beroking. Naas wenke vir kopkrappers soos braaihout, temperatuurmeters, rookmetodes, die briket-slangmetode en soorte swartpotte kry jy ’n warm dosis nostalgie in die vorm van Martelize se staaltjies en vertellings. Ware sielskos!

VERWANTE BOEKE

Marinda se koskas

Marinda Engelbrecht

The South African Vegan Cookbook 2

Leozette Roode

Boerekos met 'n twist

Annelien Pienaar

Marinda se kinderkombuis

Marinda Engelbrecht

Nataniel: Die Edik van Nantes-kookboek

Nataniël , Erik Le Roux

Vegetaries

Jan Braai

Hearty Home Food with Sipho

Siphokazi Mdlankomo

Veggielicious

Mokgadi Itsweng

Nic van Wyk-Brood & Botter

Nic van Wyk

Braaibroodjies en burgers

Jan Braai

Baking

Christine Capendale

Vleis

Annelien Pienaar

Cook and Enjoy for Kids

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

Maaltye

Christine Capendale

Marinda kook met blikkies en pakkies

Marinda Engelbrecht

Meat

Annelien Pienaar

Kokkedoortjie

Errieda du Toit

Dorah Sitole

Dorah Sitole

Cupcakes and Couscous

Teresa Ulyate

Food stories

Tebogo Ndala, Lebogang Ndala

The South African Vegan Cookbook

Leozette Roode

Deeg

Theresa de Vries

Suid-Afrikaanse leefstylgids vir Diabetes

Vickie De Beer, Kath Megaw

Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek

Louisa Holst

Die Demokratiese Republiek van Braai 2

Jan Braai

For Friends & Family

Nicky Stubbs

Die VLV-kookboek

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Laat die potte prut

Via

Bibby's Kitchen

Dianne Bibby

The South African Air Fryer Cookbook 2

Louisa Holst

Cook and Enjoy

S.J.A. de Villiers

Kaap, kerrie & koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Tietie en Nanna se huiskos

Najma Abrahams, Azba Fanie

Curry

Ishay Govender-Ypma

Fatima Sydow Cooks

Fatima Sydow

Klein kook en geniet (2018 uitgawe)

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

Fatima Sydow - Cape Malay Cooking

Fatima Sydow

Kitchen Queen

Lucia Mthiyane

Dit proe soos huis

Herman Lensing

One Pot cookbook for South Africans

Louisa Holst

Vuurwerke (SB)

Jan Braai

Vuurwarm (SB)

Jan Braai

Kook en Geniet

S.J.A. de Villiers

Die Suid-Afrikaanse lugbraaier kookboek 2

Louisa Holst

The South African Keto & Intermittent Fasting Cookbook

Rita Venter, Natalie Lawson, Natalie Lawson

The South African Air Fryer Cookbook

Louisa Holst

Boerekos with a twist

Annelien Pienaar

Cape, Curry & Koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Shisanyama

Jan Braai