For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Donkerdrif

Deon Meyer

ISBN:

9780798181662

Epub ISBN:

9780798181679

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

November 2020

Prys (incl. VAT):

R 320,00

Formaat:

Sagteband, 448pp


Oor hierdie boek:

Iemand skiet vir adjudant-offisier Milo April by die Kaapse Waterfront. Koelbloedig, helder oordag, ’n teregstelling. Is ’n senior SAPD-offisier daarvoor verantwoordelik? En hou dit verband met geheimsinnige briewe wat die geskorste Valke-speurders Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang het? Met ondertone van nóg staatskaping-onheil?

As hulle dit kan ontrafel, is hul loopbane gered, hul status herstel. Maar hoe ondersoek jy ’n saak in die geheim, met jou hele toekoms op die spel as jy uitgevang word?

Terwyl jy boonop jou tyd moet mors met ’n studentjie op Stellenbosch wat skynbaar ná ’n naweek se gefuif tussen neus en ore verdwyn het? En die aapstreke tussen Jasper Boonstra, die superryk, alomberugte korporatiewe swendelaar, en die sensuele, desperate eiendomsagent Sandra Steenberg . . .

Jy doen maar wat jy altyd doen as jy Griessel en Cupido is. Bekhou, kophou, aanhou. Terwyl jou base raas en die media onmenslike druk op jou plaas. En jy stadigaan besef dit is die donkerste drif wat agter alles sit.

Gierigheid.

Available at:
Takealot
Exclusive books
Graffiti boeke
Loot

VERWANTE BOEKE

Merk

Rudie van Rensburg

Weerlose meganika

Anton Roodt

Die verevrou

Jan van Tonder

Ek wens, ek wens

Zirk van den Berg

Klapperhaar slaap nie stil nie

Kirby Van der Merwe

Skepsel

Willem Anker

Skooluitgawe: Katryn: Vrou van die Richtersveld

Jan Huisamen

Man uit die dode

Chris Karsten

Die boek van gelukkige eindes

Debbie Loots

Mooier as Marilyn

Anita du Preez

Klikbek

Sidney Gilroy

Tweegevreet

Zirk van den Berg

Vloek

Rudie van Rensburg

Sondes van die vaders

Lerina Erasmus, François Bloemhof

Een of ander held

Zirk van den Berg

Voorouer. Pelgrim. Berg.

Ingrid Winterbach

Simoelégri

Jaco Fouché

Bruidzilla

Marion Erskine

Die dekonstruksie van Retta Blom

Zelda Bezuidenhout

Somtotaal

Anchien Troskie

Die wolkversamelaars

Nadia de Kock

Aanspreeklikheid

Jaco Fouché

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Christine Barkhuizen-le Roux

Die kind uit die wingerd

Helene de Kock

Middernag

Sidney Gilroy

Die kinders van Spookwerwe

Lize Albertyn-du Toit

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

Medusa

Rudie van Rensburg

Slagoffer

François Smuts

Vergeet my nie

François Bloemhof

Draairivier

Engela Ovies

Hond se gedagte

Kerneels Breytenbach

Vin

Lien Botha

’n Soort van bevryde vrou

Kristel Loots

Sewe-en-veertig

Irma Venter

Nadraai

Jaco Kirsten

’n Hart is so groot soos ’n vuis

P.P. Fourie

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Skadukant

Rika Cloete

Skag

Jaco Wolmarans

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Hartedief

Rudie van Rensburg

Roofdier

Marie Lotz

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden

Gedeeltelik bewolk

Ruan Kemp

Die uil in die ysbos

Susan Coetzer

Anderman se vrou

Chris Karsten

Stille waters

Juanita Aggenbach