We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Somtotaal

Anchien Troskie

ISBN:

9780798180856

Epub ISBN:

9780798180863

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Mei 2020

Prys (incl. VAT):

R 320,00

Formaat:

Sagteband, 288pp


Oor hierdie boek:

Laai die leesgids gratis hier af: Somtotaal_Graad12 HT-leesgids


Ester Labuschagne en Nonthando Majolo het saam groot geword op 'n afgeleë plaas in die Oos-Kaap. Boesemvriendinne gewees – tot een dag van verraad. Nou, soveel jare later, met Nonthando se dogter Mila self al 'n volwasse vrou, kom spook die verlede by Ester. Met dié nuwe roman vestig Troskie haar opnuut as meevoerende skrywer. Dit is ’n storie wat geen leser onaangeraak sal laat nie. Troskie skryf met groot vertedering, maar ook met humor. Somtotaal is ’n hoogtepunt in haar skrywersloopbaan. 
 
eBook Platforms:
Amazon
Snapplify
Kobo

VERWANTE BOEKE

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Drome het ook asem

Helene de Kock

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Het van Verlangekraal

Leon van Nierop

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Einde en begin

Michèle Meyer

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Die drie weduwees

Irma Venter

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Gebooie

Rudie van Rensburg

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Bessie se hangkasbiblioteek

Madelein Rust

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Twyfelbos

François Loots

Die man van elders

Helene de Kock

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Die laaste leuen

Anita du Preez

Patmos

Willem Anker

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Die ooggetuie

Wilna Roux

Kanniedood

Irna van Zyl

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Roulette

Sidney Gilroy

Skorpio

Deon Meyer

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Die keiser se duim

Chris Karsten

Ontvoer

Constant van der Merwe

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Leeumens

Rudie van Rensburg

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Sarah plus een

Kristel Loots

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Al die swendelaars

Chris Karsten

Een keer om die son

François Bloemhof

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

Die vuur huil

Allen Grootboom

Die Onsigbare

PJO Jonker

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Heks

Dibi Breytenbach