- Fiksie
- Afrikaanse roman
Draairivier
Engela Ovies
ISBN:
Epub ISBN:
9780798181242
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 224pp
Oor hierdie boek:
Laai die leesgids gratis hier af: Draairivier leesgids Afrikaanse HT graad 10
“Draairivier,” sê ek die naam hardop en trek met my vingers die twee rye spore van die plaaspad soos dit van die grootpad af kom. Ek glimlag vir die gedagte aan “ons” plaas, maar vir my is dit die mooiste plek in die Boesmanland.
Dis die jaar 1955 en Suzanna Jansen woon saam met haar pa, ma en broer Gert in ’n riethuisie op Bertus van Zyl se plaas naby Kakamas. Haar pa en broer sien bedags om na die skaap en haar ma werk in mevrou Rita se Groothuis. Dis die Kersvakansie voor Sanna se laaste skooljaar en sy kan deesdae nie die vlinders in haar maag begryp elke keer as sy die buurseun, Johannes, in een van die veekampe raakloop nie. En dan is daar Inge, die meisie met die geel hare, wat soos die slapende skoonheid gevangene is in die Groothuis. Een middag besluit Sanna om aan haar kamerdeur te klop – min wetende dat ’n vriendskap met dié vreemdeling haar en Johannes se lewens onherroeplik gaan verander.
Engela Ovies se debuutroman, Draairivier?, is ’n deernisvolle verhaal oor familie, vriendskap, liefde en vergifnis.
VERWANTE BOEKE
Drie moorde in die Baai
Madelein Rust
Bloed van 'n vlinder
Marieta Carrick
Is jy orraait, Elizabeth?
Rozaan de Wet Boer
Sekelmaan
Jaco Wolmarans
Aan die hemeltrans
Anton Roodt
Rooisand
Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe
Volmaan in Baviaanskloof
Jeanette Stals
Donkermaan
Jaco Wolmarans
Die ooggetuie
Wilna Roux
Patmos
Willem Anker
Soetdoring in die ruigtes
Christiaan Bakkes
Die man van elders
Helene de Kock
Einde en begin
Michèle Meyer
Sarah plus een
Kristel Loots
Vreemde vos
Carel van Rooyen
Op pad na 'n klooster in die sneeu
Johannes de Villiers
Bessie se hangkasbiblioteek
Madelein Rust
Die vrou met nege lewens
Debbie Loots
Onrus op Steynshoop
Ingrid Winterbach
Leeumens
Rudie van Rensburg
Die dood van Rachel April
P.P. Fourie
Mei en alles daarna
Zelda Bezuidenhout
Twyfelbos
François Loots
Die laaste leuen
Anita du Preez
Rebecca (Hersiene uitgawe)
Wilna Adriaanse
Een keer om die son
François Bloemhof
Heks
Dibi Breytenbach
Die avonture van Helga Roets
Riaan Grobler
Al die swendelaars
Chris Karsten
Skorpio
Deon Meyer
Haas en Harriët
Susan Coetzer
Eleksie op Erdvark
Rudie van Rensburg
Die Onsigbare
PJO Jonker
Die vyf susters
Eleanor Baker as Alex Muller
Weg is nie 'n plek nie
Santie van der Merwe
'n Knippie moord
Elsa Winckler
Die Serwiër
Carel van der Merwe
Drome het ook asem
Helene de Kock
Die keiser se duim
Chris Karsten
Waar bloed kruip
Marieta Carrick
Die drie weduwees
Irma Venter
Roulette
Sidney Gilroy
Ontvoer
Constant van der Merwe
Die rooi angelier
Eleanor Baker as Alex Muller
Drie misdade in 'n knoop
Eleanor Baker as Alex Muller
Hans hou bruilof
Rudie van Rensburg
Kanniedood
Irna van Zyl
Het van Verlangekraal
Leon van Nierop
Gebooie
Rudie van Rensburg
Die vuur huil
Allen Grootboom