For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Kitchen Queen

Lucia Mthiyane

ISBN:

9780798180030

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Mei 2020

Prys (incl. VAT):

R 390,00

Formaat:

Sagteband, 192pp


Oor hierdie boek:

Die groei van sosiale media en interaktiewe internetplatforms het oor die afgelope twee dekades ’n nuwe bemarkingsbedryf ingelei. Handelsmerke wêreldwyd sien die potensiaal van sosialemedia-toonaangewers raak en benut ook die sukses van bekendes in sosiale media. Daar is selfs ’n nuwe benaming vir hierdie gewilde sosiale toonaangewers, naamlik influencers, oftewel beïnvloeders, wie se invloed gemeet word aan hul aantal aanhangers op sosiale media. Adverteerders het ook grootskaals uit hierdie mark, waar enigeen van Jan Alleman tot glanspersoonlikhede sterstatus kan skep, begin munt slaan. Die toppunt van sukses vir hierdie sosialenetwerk-beïnvloeders is om “gepubliseer” te word, ’n tendens wat die algemene boekbedryf natuurlik verwelkom.

 

In Kitchen Queen neem Lucia Mthiyane – beïnvloeder par excellence – haar aanhangers op ’n unieke kulinêre reis van alledaagse maar ook uitsonderlike stories, wyshede en resepte. Sy deel dit met soveel passie, dit is amper tasbaar. Hierdie sonderlinge boek gaan sélf ‘n toonaangewende publikasie vir ander beïnvloeders word!

Lees uittreksel

VERWANTE BOEKE

Shisanyama

Jan Braai

Anatoli

Tayfun Aras

Kaap, kerrie & koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Dorah Sitole

Dorah Sitole

Fatima Sydow Cooks

Fatima Sydow

Laat die potte prut

Via

Food stories

Tebogo Ndala, Lebogang Ndala

Meat

Annelien Pienaar

Kook en Geniet

S.J.A. de Villiers

Seisoenskos

Weg!/Go! Platteland

Landbou Boerekos

Arina du Plessis

Veggielicious

Mokgadi Itsweng

Marinda se koskas

Marinda Engelbrecht

Chocolate

Katelyn Williams

Bibby's Kitchen

Dianne Bibby

Vegetaries

Jan Braai

YOU Home Cooking

Esther Malan

Huisgenoot Smulkos

Esther Malan

Cook and Enjoy

S.J.A. de Villiers

Vuurwarm (SB)

Jan Braai

Maaltye

Christine Capendale

Landbou Boerekos

Arina du Plessis

Dit proe soos huis

Herman Lensing

Deeg

Theresa de Vries

For Friends & Family

Nicky Stubbs

Die Demokratiese Republiek van Braai

Jan Braai

Suidooster Kombuis

Errieda du Toit

Vuurwerke (SB)

Jan Braai

Duinhuis

Isabella Niehaus

The South African Vegan Cookbook

Leozette Roode

Vleis

Annelien Pienaar

Curry

Ishay Govender-Ypma

Daar is 'n engel in my koskas

Willie Strauss

Meals

Christine Capendale

Celebrate

Lorna Maseko

Boerekos met 'n twist

Annelien Pienaar

Hearty Home Food with Sipho

Siphokazi Mdlankomo

Klein kook en geniet (2018 uitgawe)

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

Boerekos with a twist

Annelien Pienaar

Die VLV-kookboek

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Cook and Enjoy for Kids

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

Nataniel: Die Edik van Nantes-kookboek

Nataniël , Erik Le Roux

Braaibroodjies en burgers

Jan Braai

My Sweet Life

Faaiza Omar

Cape, Curry & Koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien