For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Landbou Boerekos

Die beste gebak

Arina du Plessis

ISBN:

9780798179164

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Maart 2020

Prys (incl. VAT):

R 365,00

Formaat:

Sagteband, 192pp


Oor hierdie boek:

As die bakgogga byt, of jy hunker na die vertroostende smaak van tradisionele tuisgebak, is die nutste toevoeging toto die Landbou Boerekos-trefferreeks, Landbou Boerekos - Die beste gebak net die regte boek om nader te trek.

Die boek bied 'n omvattende versameling bakresepte uit die gewilde kostydskrif, Landbou Boerekos. As jy dus al ooit jou Ouma se verlore gemmerkoekie- of skonresep gesoek het, of jou mond water vir enigiets van stroopkoek tot soutbrood, kleinkoekies tot kaaskoek, beskuit, kolwyntjies, gebakte warm poedings en Kersfeesgebak, is hierdie boek vir jou.

'n Móét vir elke bakliefhebber.

Lees uittreksel

VERWANTE BOEKE

Vleis

Annelien Pienaar

Suidooster Kombuis

Errieda du Toit

Maaltye

Christine Capendale

Deeg

Theresa de Vries

Seisoenskos

Weg!/Go! Platteland

Kook en Geniet

S.J.A. de Villiers

Huisgenoot Smulkos

Esther Malan

Vuurwerke (SB)

Jan Braai

Cook and Enjoy for Kids

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

Nataniel: Die Edik van Nantes-kookboek

Nataniël , Erik Le Roux

Kaap, kerrie & koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Boerekos met 'n twist

Annelien Pienaar

Die VLV-kookboek

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Vuurwarm (SB)

Jan Braai

Kitchen Queen

Lucia Mthiyane

Vegetaries

Jan Braai

My Sweet Life

Faaiza Omar

Landbou Boerekos

Arina du Plessis

Braaibroodjies en burgers

Jan Braai

Meat

Annelien Pienaar

Duinhuis

Isabella Niehaus

Curry

Ishay Govender-Ypma

Klein kook en geniet (2018 uitgawe)

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

Dorah Sitole

Dorah Sitole

Marinda se koskas

Marinda Engelbrecht

Daar is 'n engel in my koskas

Willie Strauss

Cook and Enjoy

S.J.A. de Villiers

YOU Home Cooking

Esther Malan

Laat die potte prut

Via

For Friends & Family

Nicky Stubbs

Celebrate

Lorna Maseko

Die Demokratiese Republiek van Braai

Jan Braai

Fatima Sydow Cooks

Fatima Sydow

Chocolate

Katelyn Williams

Cape, Curry & Koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Boerekos with a twist

Annelien Pienaar

Bibby's Kitchen

Dianne Bibby

Shisanyama

Jan Braai

The South African Vegan Cookbook

Leozette Roode

Anatoli

Tayfun Aras

Food stories

Tebogo Ndala, Lebogang Ndala

Dit proe soos huis

Herman Lensing

Meals

Christine Capendale