For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die daggaboer

Jean-Pierre de Kock

ISBN:

9780798177467

Epub ISBN:

9780798177474

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Augustus 2018

Prys (incl. VAT):

R 285,00

Formaat:

Sagteband, 256pp


Oor hierdie boek:

Lennet Loots is 'n alleenloper. Hy woon op 'n lappie grond buite Baardskeerdersbos waar hy boer met groente en vrugte, en dagga. Jare gelede was Lennet 'n gewone rekenmeester wat 'n gewone voorstedelike bestaan gevoer het, maar iewers langs die pad het hy alles opgegee - sy meisie, sy loopbaan, sy pa in die alzheimers-kliniek (wat hy vermy, al woon hy net om die draai).

VERWANTE BOEKE

Bos

Jaco Wolmarans

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Christine Barkhuizen-le Roux

Skag

Jaco Wolmarans

Middernag

Sidney Gilroy

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

Charl-Pierre Naudé

Die troebel tyd

Ingrid Winterbach

Anderman se vrou

Chris Karsten

Tweegevreet

Zirk van den Berg

Prooi

Deon Meyer

Klikbek

Sidney Gilroy

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Sondes van die vaders

François Bloemhof

Aanspreeklikheid

Jaco Fouché

Slagoffer

François Smuts

Die kind uit die wingerd

Helene de Kock

’n Soort van bevryde vrou

Kristel Loots

Die wolkversamelaars

Nadia de Kock

Mooier as Marilyn

Anita du Preez

Gedeeltelik bewolk

Ruan Kemp

Die kinders van Spookwerwe

Lize Albertyn-du Toit

Die Generaal

Hans Pienaar

Bruidzilla

Marion Erskine

Die uur van die engel

Karel Schoeman

Die dekonstruksie van Retta Blom

Zelda Bezuidenhout

Stof

Alettie van den Heever

Vloek

Rudie van Rensburg

Ek wens, ek wens

Zirk van den Berg

Kinnes

Chase Rhys

Hond se gedagte

Kerneels Breytenbach

Medusa

Rudie van Rensburg

Merk

Rudie van Rensburg

Sondes van die vaders

Lerina Erasmus

Die vertes in

Zirk van den Berg

Skadukant

Rika Cloete

Nadraai

Jaco Kirsten

Klapperhaar slaap nie stil nie

Kirby Van der Merwe

Draairivier

Engela Ovies

'n Tuin vir Tessa

Helena Hugo

Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Annie Klopper

Die verevrou

Jan van Tonder

Sondag

Irma Venter

Die boek van gelukkige eindes

Debbie Loots

Vergeet my nie

François Bloemhof

Sewe-en-veertig

Irma Venter

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Sewe dae by die Silbersteins

Etienne Leroux

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Wat het geword van Dinsdag?

Tinus Horn

Somtotaal

Anchien Troskie