For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Mariana's Country Kitchen

Mariana Esterhuizen, Stephen Inggs

ISBN:

9780798169912

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Oktober 2015

Prys (incl. VAT):

R 440,00

Formaat:

Sagteband, 256pp


Oor hierdie boek:

Op die agterstoep van Marianas eet 'n mens happie vir happie met 'n uitsig op die plek waar jou maaltyd gebore is - nou word dié lekkerte in 'n boek omskep. 
In 2000 het Mariana Esterhuizen en haar man Peter op die pragtige klein dorpie Stanford 'n restaurant  - Marianas - oopgemaak. Sedertdien het dié restaurant een van die land se top-eetplekke geword en is hulle maande vooruit vol bespreek met smulpape wat van heinde en verre soheentoe optrek.
Mariana volg die tuin-na-tafel beginsel en gebruik groente, vars kruie en vrugte uit haar eie tuin. Die pragstuk van 'n boek, ingedeel volgens die seisoene, bevat: gunstelinge uit Mariana se kinderdae, die restaurant se top-disse, gunstelinge uit die groentetuin, en gunstelinge van klassieke kokke (Mariana is 'n passievolle kookboekversamelaar).  Resepte dek die volle spektum: artisjok-geregte, soppe, kerrievis, koekstruif met bessies, gemmerbier, en vyekonfyt - alles selfgemaak!
Foto's  deur die bekende Stephen Inggs.

VERWANTE BOEKE

Cook and Enjoy for Kids

S.J.A. de Villiers

As good as eating out

Your Family

The South African Vegan Cookbook

Leozette Roode

Kokkedoortjie

Errieda du Toit

Seisoenskos

Weg!/Go! Platteland

Food stories

Lebogang Ndala

Kitchen Queen

Lucia Mthiyane

Landbou Boerekos

Arina du Plessis

Bibby's Kitchen

Dianne Bibby

Suidooster Kombuis

Errieda du Toit

Cape, Curry & Koesisters

Fatima Sydow

YOU Home Cooking

Esther Malan

Laat die potte prut

Via

Klim op die Bant Wagon

Nick Charlie Key

Die VLV-kookboek

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Daar is 'n engel in my koskas

Willie Strauss

Landbou Boerekos

Arina du Plessis

Duinhuis

Isabella Niehaus

Curry

Ishay Govender-Ypma

Brunch across 11 countries

Alix Verrips

Maaltye

Christine Capendale

Kaap, kerrie & koesisters

Fatima Sydow

Klein kook en geniet (2018 uitgawe)

Eunice van der Berg

Shisanyama

Jan Braai

30

Herman Lensing

Vegetaries

Jan Braai

Martelize kook! Jy's genooi

Martelize Brink

Vuurwarm (SB)

Jan Braai

Cook and Enjoy for Kids

Eunice van der Berg

foodSTUFF

Tony Jackman

Nataniel: Die Edik van Nantes-kookboek

Nataniël

Boerekos met 'n twist

Annelien Pienaar

Food stories

Tebogo Ndala

Chocolate

Katelyn Williams

Dit proe soos huis

Herman Lensing

Cape, Curry & Koesisters

Gadija Sydow Noordien

Klein kook en geniet (2018 uitgawe)

S.J.A. de Villiers

Anatoli

Tayfun Aras

A Bite of Latin America

Susie Chatz

Celebrate

Lorna Maseko

Food for Sensitive Tummies

Cath Day

Deeg

Theresa de Vries

Meals

Christine Capendale

Lekker Low Carb

Sally-Ann Creed

Huisgenoot Smulkos

Esther Malan

Nataniel: Die Edik van Nantes-kookboek

Erik Le Roux

Kaap, kerrie & koesisters

Gadija Sydow Noordien

Vuurwerke (SB)

Jan Braai

Boerekos with a twist

Annelien Pienaar

Food for Sensitive Tummies

Gabi Steenkamp