We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Onsigbaar

Deon Meyer

ISBN:

9780798165501

Epub ISBN:

9780798157445

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

September 2013

Prys (incl. VAT):

R 365,00

Formaat:

Sagteband, 384pp


Oor hierdie boek:

Lemmer, vryskut-lyfwag by Body Armour, moet die mooi, ryk Emma le Roux bystaan toe haar skynbaar oorlede broer skielik weer te voorskyn kom. En só begin ’n koorsagtige tog deur ’n wêreld van gierigheid en korrupsie, ekologiese stryde en sameswerings . . . en moord. Lemmer het nog nooit as ’n lyfwag gefaal nie, en om sy vyande te identifiseer gaan lewensgevaarlik wees. Maar Lemmer is siek en sat daarvoor om onsigbaar te wees . . .

VERWANTE BOEKE

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Grensloos

Wilna Adriaanse

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Skorpio

Deon Meyer

Al die swendelaars

Chris Karsten

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Diereriem

Etienne van Heerden

Een keer om die son

François Bloemhof

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Fiela se kind

Dalene Matthee

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Die laaste leuen

Anita du Preez

Roulette

Sidney Gilroy

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Die vuur huil

Allen Grootboom

Twyfelbos

François Loots

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Sarah plus een

Kristel Loots

Enigma

Rudie van Rensburg

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Einde en begin

Michèle Meyer

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Donkerhart

Henda Olivier

Een keer om die son: Boek Twee

François Bloemhof

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Kanniedood

Irna van Zyl

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Leeumens

Rudie van Rensburg

Die ooggetuie

Wilna Roux

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Patmos

Willem Anker

Die man van elders

Helene de Kock

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Vlam van die sprokkelhout

SD Fourie

Die drie weduwees

Irma Venter

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust