For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Skooluitgawe: Katryn: Vrou van die Richtersveld

Jan Huisamen

ISBN:

9780798165341

Epub ISBN:

9780798165358

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

April 2022

Prys (incl. VAT):

R 165,00

Formaat:

Sagteband, 256pp


Oor hierdie boek:

Katryn Jonis staan in die Kaapse Hooggeregshof tereg op aanklag van moord. Die oorledene is die seun van haar aartsvyand, Abraham Klink. Wanneer sy agterkom die pro deo-advokaat glo nie in haar onskuld nie, besluit sy om self haar verdediging te behartig. Sonder advokaat of ooggetuies, met al die omstandigheidsgetuienis teen haar, moet Katryn voor die regter veg vir haar lewe. Sy het net één wapen tot haar beskikking: dat sy die waarheid praat.

VERWANTE BOEKE

Om alleen te gaan

Nicole Jaekel Strauss

Merk

Rudie van Rensburg

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Christine Barkhuizen-le Roux

Man in die maan

Etienne Fourie

Draairivier

Engela Ovies

Hond se gedagte

Kerneels Breytenbach

Tweegevreet

Zirk van den Berg

Slagoffer

François Smuts

Die boek van gelukkige eindes

Debbie Loots

Middernag

Sidney Gilroy

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Vin

Lien Botha

Bruidzilla

Marion Erskine

’n Hart is so groot soos ’n vuis

P.P. Fourie

Roofdier

Marie Lotz

Stille waters

Juanita Aggenbach

Man uit die dode

Chris Karsten

Skadukant

Rika Cloete

Vergeet my nie

François Bloemhof

Gedeeltelik bewolk

Ruan Kemp

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden

Aanspreeklikheid

Jaco Fouché

Die getuienis

Francois Smith

Sewe-en-veertig

Irma Venter

Vloek

Rudie van Rensburg

Gerugte van 'n ontvoering

Chris Karsten

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Donkerdrif

Deon Meyer

Nadraai

Jaco Kirsten

Die kind uit die wingerd

Helene de Kock

Skepsel

Willem Anker

Een of ander held

Zirk van den Berg

Simoelégri

Jaco Fouché

Klapperhaar slaap nie stil nie

Kirby Van der Merwe

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Skag

Jaco Wolmarans

Hartedief

Rudie van Rensburg

Weerlose meganika

Anton Roodt

Mooier as Marilyn

Anita du Preez

Anderman se vrou

Chris Karsten

Sondes van die vaders

Lerina Erasmus, François Bloemhof

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

Die kinders van Spookwerwe

Lize Albertyn-du Toit

Somtotaal

Anchien Troskie

Die uil in die ysbos

Susan Coetzer

Voorouer. Pelgrim. Berg.

Ingrid Winterbach

Klikbek

Sidney Gilroy

Die waarde van stil bure

Zelda Bezuidenhout

Die wolkversamelaars

Nadia de Kock