For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Emma en die geheime gang

Marianna Brandt

ISBN:

9780798156660

Epub ISBN:

9780798156677

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Maart 2012

Prys (incl. VAT):

R 175,00

Formaat:

Sagteband, 180pp


Oor hierdie boek:

Wie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se gange rondsluip? Toe Emma en Janine se kamermaats skielik siek word en in die siekeboeg opgeneem word, vermoed hulle dadelik onraad, veral toe hulle verbied word om hulle siek maats te besoek. Hulle besluit om ondersoek in te stel, maar die raaisel van die kinders se verdwyning word net groter. Wat maak die hoof van die koshuis in die middel van die nag in die laboratorium? En wie is die man met die vreemde reuk en snaakse voete? ’n Lekker grillerige speurstorie vir jong lesers.

VERWANTE BOEKE

Grilgrypers 6: Die geheim van die spookwerf

De Wet Hugo

Elf dae in Parys

Elizabeth Wasserman

Elf dae in New York

Elizabeth Wasserman

Blinde sambok

Riana Scheepers

Die Engelsman in my slaai

Dihanna Taute

Ek en Prins Donkerkuif

Dihanna Taute

Emma en die middernagman

Marianna Brandt

Elton amper famous April en Juffrou Brom

Carin Krahtz

#PresiesAnders 2: Cupcakes en kupido's

Cecilia Steyn

Die Poort 3: Helers

Nelia Engelbrecht

Saartjie Omnibus 3

Bettie Naudé

Elf dae op 'n eiland

Elizabeth Wasserman

Danda

Chris Barnard

Leeus met letsels (skooluitgawe)

Fanie Viljoen

Trompie Omnibus 3

Topsy Smith

City Girl and the Black Colt

Marga Jonker

The Mark

Edyth Bulbring

Vlis met vlerke (skooluitgawe)

Annemari Coetser

Blits 2: Operasie Hoërskool

Nadine Blom

Die dae toe ek Elvis was

François Bloemhof

Tienerharte 3: Hartedief

Cecilia Steyn

Pienk is nie vir sissies nie

Christien Neser

Granite

Jenny Robson

SuperZero (school edition)

Darrel Bristow-Bovey

#PresiesAnders 3: Somerskool en spoke

Cecilia Steyn

Maya se musketier

Marga Jonker

Blits 2: Operasie Hoërskool

Adriaan Blom

'n Blonde bom

Dihanna Taute

Raaiselklip

Troula Goosen

Grilgrypers 6: Die geheim van die spookwerf

Shân Fischer

Leeus met letsels

Fanie Viljoen

#PresiesAnders: Eksperimente en eerste soene

Cecilia Steyn

Vlerkdans (skooluitgawe)

Barrie Hough

Emma en die creepy komplot

Marianna Brandt

Raaiselster

Troula Goosen

Snitch 2

Edyth Bulbring

Elton Die Verskriklike April verloor dit

Carin Krahtz

The Boy and the Poacher's Moon

Pamela Newham