For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Abel se lot

Chris Karsten

ISBN:

9780798152921

Epub ISBN:

9780798155908

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Julie 2011

Prys (incl. VAT):

R 240,00

Formaat:

Sagteband, 416pp


Oor hierdie boek:

Die bloedstollende opvolg op Abel se ontwaking. Ella Neser is met verpligte siekverlof ná haar noue ontkoming aan Abel Lotz se skalpel. Tussen beradingsessies en harplesse, peins sy oor die foto's van Abel se vier slagoffers, vasberade om hom te vang voor hy weer moor. Wanneer 'n inbraak uitloop op 'n sterfgeval, keer Ella terug om die skuldiges aan die pen te laat ry. Sy is egter nie die enigste een op hulle spoor nie. Is Abel Lotz terug, of is daar 'n nuwe moordenaar in Doradopark?

VERWANTE BOEKE

Die verevrou

Jan van Tonder

Skag

Jaco Wolmarans

Die kind uit die wingerd

Helene de Kock

Die daggaboer

Jean-Pierre de Kock

Mooier as Marilyn

Anita du Preez

Vloek

Rudie van Rensburg

Hond se gedagte

Kerneels Breytenbach

Klikbek

Sidney Gilroy

’n Soort van bevryde vrou

Kristel Loots

Medusa

Rudie van Rensburg

Sewe-en-veertig

Irma Venter

Ek wens, ek wens

Zirk van den Berg

Anderman se vrou

Chris Karsten

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Christine Barkhuizen-le Roux

Draairivier

Engela Ovies

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

Charl-Pierre Naudé

Bos

Jaco Wolmarans

Die Generaal

Hans Pienaar

Dubbelspiraal

André Jansen

Die boek van gelukkige eindes

Debbie Loots

Die kinders van Spookwerwe

Lize Albertyn-du Toit

Vergeet my nie

François Bloemhof

Die dao van Daan van der Walt

Lodewyk G. du Plessis

Sondag

Irma Venter

Somtotaal

Anchien Troskie

'n Tuin vir Tessa

Helena Hugo

Stroomop

Donnalee Roberts

Die uur van die engel

Karel Schoeman

Nadraai

Jaco Kirsten

Sondes van die vaders

Lerina Erasmus

Liefde in die tyd van die internet

Fransi Phillips

Gedeeltelik bewolk

Ruan Kemp

Aanspreeklikheid

Jaco Fouché

Wat het geword van Dinsdag?

Tinus Horn

Die dekonstruksie van Retta Blom

Zelda Bezuidenhout

Selma en Louise

Susan Coetzer

Dors

Marinda van Zyl

Prooi

Deon Meyer

Stroomop

Ivan Botha

Sewe dae by die Silbersteins

Etienne Leroux

Kinnes

Chase Rhys

Die wolkversamelaars

Nadia de Kock

Klapperhaar slaap nie stil nie

Kirby Van der Merwe

Stroomop

Adeline Radloff

Sondes van die vaders

François Bloemhof

Stof

Alettie van den Heever

Die vertes in

Zirk van den Berg

Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Annie Klopper

Die troebel tyd

Ingrid Winterbach