We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Die beginsel van stof

Breyten Breytenbach

ISBN:

9780798152211

Epub ISBN:

9780798153225

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Februarie 2011

Prys (incl. VAT):

R 355,00

Formaat:

Sagteband, 184pp


Oor hierdie boek:

Ryk en oorrompelend – ’n testament vir Afrikaans. Hierdie bundel deur een van die groot digters in Afrikaans het sterk outobiografiese elemente en is in ’n sekere sin ’n terugskouing op die lewe en die digkuns van die digter. Die tema van verganklikheid en oud-word loop sentraal, en daarmee saam die wisseling van plek en landskap. Die deernis met die mens en sy vreemde lewensverlope is aangrypend. Nog selde by hierdie digter het die landskap so ’n primêre en so ’n verhelderende rol gespeel as in hierdie bundel. Eerlike en ongesmukte poësie, kompleks én eenvoudig. By uitnemendheid ’n “wóórd”-bundel, een wat die taal self bemagtig.

VERWANTE BOEKE

Waterman

Herman Wasserman

Die maan is swart

Adam Small, Ronelda Kamfer

Jan, Piet, Koos en Jakob

Loftus Marais

Swatland

Ashwin Arendse

Kleur kom nooit alleen nie

Antjie Krog

Die singende hand

Breyten Breytenbach

Die lewe is 'n asem lank

Frieda van den Heever, Frieda van den Heever

Ek en jy bestaan nie

Danie Marais

Die ongedanste dans: Gevangenisgedigte 1976-1983

Breyten Breytenbach

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers

Kinderlê

Lynthia Julius

'n Vry vrou

Antjie Krog, Karen de Wet

Steierwerk

Johan Myburg

Soekenjin

Bibi Slippers

Die meeste sterre is lankal dood

Johann de Lange

Brief op veertigduisend voet

Tom Dreyer

Pienk ceramic-hondjies

Ryan Pedro

Sheila Cussons: Versamelde gedigte

Sheila Cussons

Moerstaāl

Loit Sōls

Chinatown

Ronelda Kamfer

Gesant van die mispels

Marlene van Niekerk

die na-dood

Breyten Breytenbach

Kaar

Marlene van Niekerk

Vyf-en-veertig skemeraandsange

Breyten Breytenbach

Plunder

Antjie Krog

Vers en vlam

Jeanette Ferreira

Liefde en verset

André le Roux

om my kastele in Spanje te sloop

Jaco Barnard-Naudé

Alles het niet kom wôd

Nathan Trantraal

Oolog

Nathan Trantraal

Ontaard

Pieter Odendaal

Prins

Ryan Pedro

Môre en gistraand en die einde van die maand

Philip De Vos

Bientang

Jolyn Phillips

Katalekte

Breyten Breytenbach

Nou in infrarooi

Tom Dreyer

Chokers en survivors

Nathan Trantraal

Immigrant

Ena Jansen, Elisabeth Eybers

Ko lat ons sing

Adam Small

Staan in die algemeen nader aan vensters

Loftus Marais

Rooiborsduif

Breyten Breytenbach, Charl-Pierre Naudé

Mede-wete

Antjie Krog

Die stomme aarde: 'n keur

Wilma Stockenström

In die stille agterkamer

Marlene van Niekerk

Uit die kroes

Lynthia Julius

Noudat slapende honde

Ronelda Kamfer