For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Bidsprinkaan

André Brink

ISBN:

9780798146517

Epub ISBN:

9780798158596

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Februarie 2014

Prys (incl. VAT):

R 350,00

Formaat:

Sagteband, 256pp


Oor hierdie boek:

Universiteit van Johannesburg-prys vir Skeppende Skryfwerk (2006) M-Net-prys (2006) ’n Hoogtepunt in die oeuvre van André P. Brink, een van die groot skrywers in Afrikaans. Afrika se eeue oue magiesheid en hartstog vorm die agtergrond van die intiem verweefde komedie en tragedie in hierdie roman. Dit is gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 – c. 1825) se lewe. Maar die raaisel van ’n mens se lewe word ten beste met die verbeelding benader. Kupido is nie gebore nie, ’n arend het hom gebring. In daardie tyd het ook ’n bidsprinkaan verskyn: ’n teken van die gode. Wonderwerke het soos optelgoed op die aarde rondgelê. Nadat Heitsi-Eibib in die veld aan Kupido verskyn het, raak hy as baasjagter bekend tot ver buite die grense van die boereplaas waar hy grootword. Hy is ook dié drinker, leuenaar, minnaar en bakleier van die kontrei. Onder die sendeling dr. Van der Kemp se invloed word hy egter die eerste Khoi wat as sendeling aan die Kaap die Goeie Hoop georden is. As Christen word Kupido dié bestryder van Heitsi-Eibib se klipstapels en alles waarvoor dit staan. Diepgaande filosofie – en Brink se kenmerkende humor.

VERWANTE BOEKE

Middernag

Sidney Gilroy

Medusa

Rudie van Rensburg

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Skepsel

Willem Anker

Bruidzilla

Marion Erskine

Bos

Jaco Wolmarans

Die kind uit die wingerd

Helene de Kock

Die verevrou

Jan van Tonder

Somtotaal

Anchien Troskie

Sewe dae by die Silbersteins

Etienne Leroux

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

Sewe-en-veertig

Irma Venter

Kinnes

Chase Rhys

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

Charl-Pierre Naudé

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Christine Barkhuizen-le Roux

Die boek van gelukkige eindes

Debbie Loots

Die kinders van Spookwerwe

Lize Albertyn-du Toit

’n Soort van bevryde vrou

Kristel Loots

Skag

Jaco Wolmarans

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Aanspreeklikheid

Jaco Fouché

Sondes van die vaders

François Bloemhof

Die Generaal

Hans Pienaar

Gedeeltelik bewolk

Ruan Kemp

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden

Klikbek

Sidney Gilroy

Vergeet my nie

François Bloemhof

Man uit die dode

Chris Karsten

Mooier as Marilyn

Anita du Preez

Sondes van die vaders

Lerina Erasmus

Tweegevreet

Zirk van den Berg

Anderman se vrou

Chris Karsten

Nadraai

Jaco Kirsten

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Vloek

Rudie van Rensburg

Skadukant

Rika Cloete

Merk

Rudie van Rensburg

Stille waters

Juanita Aggenbach

Ek wens, ek wens

Zirk van den Berg

Draairivier

Engela Ovies

Weerlose meganika

Anton Roodt

Slagoffer

François Smuts

Die uur van die engel

Karel Schoeman

Hond se gedagte

Kerneels Breytenbach

Die dekonstruksie van Retta Blom

Zelda Bezuidenhout

Klapperhaar slaap nie stil nie

Kirby Van der Merwe

Prooi

Deon Meyer

Die wolkversamelaars

Nadia de Kock

Die troebel tyd

Ingrid Winterbach