For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Katastrofes

Breyten Breytenbach

Epub ISBN:

9780798173117

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Augustus 1981

Prys (incl. VAT):

R 200,00

Formaat:


Oor hierdie boek:

In Katastrofes, Breyten se eerste gepubliseerde prosawerk, is bekende elemente wat uit sy digkuns ook figureer. Die gepynigde ek bevind hom in 'n absurde wêreld waarin alles aan die verrot is, op soek na identiteit, verwesenliking en troos. Soortgelyke tegnieke as in sy poësie word ook gebruik, soos aaneenskakeling van oënskynlik onverwante assosiasies, gebruik van fantasie, saamvoeg van teenoorgesteldes, alles weergegee met uitsonderlike beeldingsvermoë.