For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

I Have Come a Long Way

John de Gruchy, Desmond Tutu

ISBN:

9780796319470

Epub ISBN:

9780796319487

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

September 2015

Prys (incl. VAT):

R 310,00

Formaat:

Sagteband, 320pp


Oor hierdie boek:

John de Gruchy is 'n bekende Suid-Afrikaanse teoloog, kenner op Bonhoeffer, stryder teen apartheid en 'n internasionale akademikus. Vandag is hy 'n onafgetrede afgetrede professor en houtwerker wat in Hermanus bly. Dit is die verhaal van 'n merkwaardige lewe.