For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Van Pollsmoor tot prediker

Jaun Truter, Leon Steenkamp

ISBN:

9780796319180

Epub ISBN:

9780796319197

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

Julie 2015

Prys (incl. VAT):

R 210,00

Formaat:

Sagteband, 176pp


Oor hierdie boek:

Jaun Truter was 'n gangster in die ergste graad: dwelms, aanranding, afpersing, en betrokkenheid by die Russiese mafia. God gryp in op sy lewe op 'n baie tasbare en hoorbare manier en Jaun gaan tronk toe. Hier leer hy om van voor af te begin ... Hierdie is 'n aangrypende verhaal van God se beskermende hand en hoe Hy nie Sy kinders laat gaan nie.