For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Wenplan vir die lewe

Jannie Putter

ISBN:

9780796318688

Epub ISBN:

9780796318695

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

Mei 2014

Prys (incl. VAT):

R 199,00

Formaat:

Sagteband, 272pp


Oor hierdie boek:

Jannie Putter deel met Wenplan vir die lewe wat ware sukses is en hoe elkeen ’n kampioen kan wees, ten spyte van die vele uitdagings en verkeerde keuses van die verlede. Hy beskryf aan die hand van staaltjies en anekdotes, sonder om te skroom, die vele valstrikke wat kan keer dat ons nie ons ware potensiaal bereik nie. Temas soos gesag, rebellie, inspraak, jaloesie, arrogansie, valse persepsies, verslawings, depressie, buite-egtelike verhoudings en egskeiding word behandel. Elke hoofstuk eindig met ’n “Herkou hieraan”-gedeelte, waar die hoofpunte van die hoofstuk uitgelig word, asook ’n “Ondersoek en oefen”-gedeelte, waar die leser die geleentheid gebied word om aan die hand van vrae selfondersoek te doen. Wenplan vir die lewe kan ook met groot vrug gebruik word in klein groepe.