For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

In die grot van die sibille

Juanita Louw

ISBN:

9780795801235

Uitgewer:

Queillerie

Datum Vrygestel:

Julie 2016

Prys (incl. VAT):

R 220,00

Formaat:

Sagteband, 96pp


Oor hierdie boek:

“Elke gedig is 'n uiting van die sibille.” Dié woorde deur Sowjet-digter Marina Tswetajewa eggo in Juanita Louw se debuutbundel, In die grot van die sibille, waar digkuns gelykgestel word aan die magiese woord wat deur die mitologiese profetes in haar grot gespreek is. Die leser gaan as 't ware die grot binne waar klankryke, evokatiewe verse met droomagtige, eksotiese beelde die menslike kondisie belig. Louw werk met fassinerende stof uit ander kulture wat op prikkelende manier ontgin word.

VERWANTE BOEKE

op weg na kû

Breyten Breytenbach

In die stille agterkamer

Marlene van Niekerk

Die afwesigheid van berge

Louis Esterhuizen

Radbraak

Jolyn Phillips

Stil punt van die aarde

Johann de Lange

Bientang

Jolyn Phillips

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte

Fanie Olivier

Indeks

Joan Hambidge

Rooiborsduif

Breyten Breytenbach

Al die lieflike dade

Charl-Pierre Naudé

Takelwerk

Daniel Hugo

Oolog

Nathan Trantraal

Versjoernaal - Nuwe benadering tot poësie

Lucas Malan

Klawerjas

Adam Small

Vyf-en-veertig skemeraandsange

Breyten Breytenbach

Die singende hand

Breyten Breytenbach

Nou, hier

Corné Coetzee

Vry-

Gilbert Gibson

Chokers en survivors

Nathan Trantraal

Nuwe Stemme 6

Charl-Pierre Naudé

die na-dood

Breyten Breytenbach

Pienk ceramic-hondjies

Ryan Pedro

Kryt

Hennie Nortjé

Gesant van die mispels

Marlene van Niekerk

Uit die kroes

Lynthia Julius

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker

Jan, Piet, Koos en Jakob

Loftus Marais

Atropos

Hendrik Botha

Die meeste sterre is lankal dood

Johann de Lange

Die sin van die hut

Gilbert Gibson

Mens dier ding

Alfred Schaffer

Hammie

Ronelda Kamfer

Versamelde poësie

D.J. Opperman

Ysterkoei-blues

Breyten Breytenbach

Die stomme aarde: 'n keur

Wilma Stockenström

’n Hunkering se grein

Johann de Lange

Alles het niet kom wôd

Nathan Trantraal

Rooiborsduif

Charl-Pierre Naudé

Vers en vlam

Jeanette Ferreira

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers

Vers & vrou

Karen de Wet

Mens dier ding

Zandra Bezuidenhout

'n Vry vrou

Karen de Wet

Kaar

Marlene van Niekerk

Nuwe Stemme 6

Bibi Slippers

'n Vry vrou

Antjie Krog

Chinatown

Ronelda Kamfer

[vii]

Gilbert Gibson

Mede-wete

Antjie Krog

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie

Pieter Odendaal