For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Homemaking for the Down-At-Heart

Finuala Dowling

ISBN:

9780795703201

Epub ISBN:

9780795704048

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

April 2011

Prys (incl. VAT):

R 250,00

Formaat:

Sagteband, 256pp


Oor hierdie boek:

Margot het haar eie laataand-radiokletsprogram – die perfekte werk vir ’n uitgesproke insomnie-lyer. Sy deel haar huis in Kalkbaai met ’n verskeidenheid karakters: haar dogter, die drie mans in hul lewe en haar ma – a gevierde skrywer wat toenemend verward en vergeetagtig raak. ’n Bekroonde roman geskryf met skerpsinnigheid, realisme en ironie.