We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Minder as niks

Irma Venter

ISBN:

9780624092292

Epub ISBN:

9780624092308

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Oktober 2021

Prys (incl. VAT):

R 350,00

Formaat:

Sagteband, 320pp


Oor hierdie boek:

Dertig jaar gelede is Johan Botha lewenslank tronk toe gestuur vir die moord op drie tienermeisies. Terminaal siek en pas vrygelaat, vra hy misdaadjoernalis Ami Prinsloo om hom te help om sy onskuld te bewys.

Hoe kan sy nee sê? Dis ’n uitstekende storie. En as ’n voormalige swemkampioen met ’n paar geraamtes in haar eie kas, weet sy hoe dit voel om als te verloor. Hoe dit voel as iemand na aan jou vermoor word en te weet dat die skuldige nog op vrye voet is . . .

VERWANTE BOEKE

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Die man van elders

Helene de Kock

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Enigma

Rudie van Rensburg

Leeumens

Rudie van Rensburg

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Donkerhart

Henda Olivier

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Patmos

Willem Anker

Een keer om die son

François Bloemhof

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Ontvoer

Constant van der Merwe

Skorpio

Deon Meyer

Sarah plus een

Kristel Loots

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Die drie weduwees

Irma Venter

Twyfelbos

François Loots

Kanniedood

Irna van Zyl

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Grensloos

Wilna Adriaanse

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Die ooggetuie

Wilna Roux

Die keiser se duim

Chris Karsten

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Al die swendelaars

Chris Karsten

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Die laaste leuen

Anita du Preez

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Einde en begin

Michèle Meyer

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Roulette

Sidney Gilroy

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Die vuur huil

Allen Grootboom