Anton Goosen

Liedjieboer

Hanlie Retief

ISBN:

9780624089735

Epub ISBN:

9780624089742

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Julie 2020

Prys (incl. VAT):

R 355,00

Formaat:

Sagteband, 304pp


Oor hierdie boek:

Ná 40 jaar se rock ’n roll in Afrikaans vertel die legendariese Anton Goosen nou sy volle verhaal, soos neergepen deur die bekroonde joernalis Hanlie Retief. 
Die vader van Afrikaanse rock skryf oor sy grootwordjare in die Vrystaat, sukses en roem, sy lewe op die langpad, die Musiek-en-Liriek-era, die hoogtepunte en teleurstellings langs die pad.
Aangrypend, eerlik en vol humor: Dit is die lewe van Anton Goosen. ’n Lewe teen die stroom op.

Lesers sê

"Anton Goosen het altyd verkies om sy liedjies die praatwerk te laat doen. Sy privaatlewe het geheim gebly. Nie meer nie. Liedjieboer is ’n wonderlike blik op ’n lewe se plesier, prestasies, en ’n hardkoppige wil om dinge op sy unieke manier te bly doen . . . Die feite, die skinner agter die skinner, die hele musikale kragtoer, die man wat rebel én rigtinggewer was. Onvergeetlik."

– Kerneels Breytenbach


VERWANTE BOEKE

Magenge, We Need to Talk

Melusi Tshabalala

Out of Quatro

Luthando Dyasop

Andile Gaelesiwe: Remembering

Andile Gaelesiwe

Matriarchs, Meze and the Evil Eye –

Costa Ayiotis

Yellow and Confused

Ming-Cheau Lin

Lansdowne dearest

Bronwyn Davids

Betting on a Darkie

Mteto Nyati

Heart of a Strong Woman

Xoliswa Nduneni-Ngema, Fred Khumalo

Whitey: The Rise and Rule of the Shoprite King

Niel Joubert

Ghetto Ninja

Nikolaos Kirkinis, Junior Khanye

GiGi

GiGi

Witnessing

Pie-Pacifique Kabalira-Uwase

Smacked

Melinda Ferguson

Anton Rupert

Ebbe Dommisse

Putco Mafani: The Price and Prize of Greatness

Putco Mafani

But He Speaks So Well

Ivan Johnson

Anton Rupert

Ebbe Dommisse

The Girl Who Survived Her Mother

Moshitadi Lehlomela

A Childhood Made Up: Living with my mother's madness

Brent Meersman

The Scholarship Kids

Robert Gentle

Comrade Editor

Gwen Lister

Statues and Storms

Max Price

Robert

Robert Hamblin

Becoming a Doctor

Hloni Bookholane

How I Took Back My Power

Nompumelelo Runji

Zephany (E)

Joanne Jowell

Derick Hougaard

Brenden Nel

Into Dark Water: A Police Memoir

Jeremy Vearey

Life Lessons

Alan Knott-Craig

Now You Know How Mapetla Died

Zikhona Valela

I am Ella

Joanne Jowell

Lucas Mangope

Oupa Segalwe

Meditating with Rhinos

Helena Kriel

Look At Me

Nataniël

Hooked

Melinda Ferguson

Die kind se naam is Anneke

Juliana Coetzer

Love and Above

Sarah Bullen

Kyk na my

Nataniël

Whitey: Sakereus van Shoprite

Niel Joubert

The Corporate Revolutionary

David Williams

The Lockdown Collection

Melinda Ferguson

Robert McBride: The Struggle Continues

Bryan Rostron

The Legend of Zola Mahobe and the Mamelodi Sundowns Story

Don Lepati, Nikolaos Kirkinis

Kwanele, Enough!

Andy Kawa

IMPOSSIBLE SKIES

Frans Meyer

Takka Takka Bom Bom

Al Venter

Clare: The killing of a gentle activist

Christopher Clark

The ANC Spy Bible

Moe Shaik

Jwara! Induna's Daughter

Joyce Piliso-Seroke

Zephany (A)

Joanne Jowell