For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Man in die maan

Etienne Fourie

ISBN:

9780624089070

Epub ISBN:

9780624089872

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

September 2021

Prys (incl. VAT):

R 280,00

Formaat:

Sagteband, 288pp


Oor hierdie boek:

Sedert die dag toe die maan deur ’n asteroïed getref is, weet almal dat dit onafwendbaar is: dis die begin van die Einde. Tog gaan die lewe op Dennehoop eintlik ongesteurd voort. Maar dan verdwyn Stegman, die makelaar wat alewig versekering aan almal probeer verkwansel, spoorloos. En terwyl Kaptein Emma Rosely die saak ondersoek, kom sy agter dat die inwoners van Dennehoop ’n klomp geheime vir mekaar wegsteek.

VERWANTE BOEKE

Roofdier

Marie Lotz

Skepsel

Willem Anker

Hans bars die bioborrel

Rudie van Rensburg

Eugene

Kirby Van der Merwe

Vin

Lien Botha

Skooluitgawe: Katryn: Vrou van die Richtersveld

Jan Huisamen

Die verleiding van Eva de Winter

Louis Krüger

Kompoun

Ronelda Kamfer

Vlam

Sidney Gilroy

’n Hart is so groot soos ’n vuis

P.P. Fourie

Tweegevreet

Zirk van den Berg

Vlug

Wilna Adriaanse

Mara

Marida Fitzpatrick

As die katjiepiering blom

Audrey Jantjies

Die waarde van stil bure

Zelda Bezuidenhout

Die teenoorgestelde is net so waar

Azille Coetzee

Draairivier

Engela Ovies

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Minder as niks

Irma Venter

Bruidzilla

Marion Erskine

Man uit die dode

Chris Karsten

Die uil in die ysbos

Susan Coetzer

Zanzibar Zen

Marnus Hattingh

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Gerugte van 'n ontvoering

Chris Karsten

Hartedief

Rudie van Rensburg

Die wet van Gauteng

Hannes Barnard

Simoelégri

Jaco Fouché

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

Stille waters

Juanita Aggenbach

Weerlose meganika

Anton Roodt

Grootgeluk

Jan van Tonder

Die getuienis

Francois Smith

Voorouer. Pelgrim. Berg.

Ingrid Winterbach

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Middernag

Sidney Gilroy

Veldhospitaal 12

Marinda van Zyl

Wit leuen

Ruan Kemp

Donkerdrif

Deon Meyer

Om alleen te gaan

Nicole Jaekel Strauss

Skadukant

Rika Cloete

Een of ander held

Zirk van den Berg

Monster

Rudie van Rensburg

Die onsigbare pou

Zirk van den Berg

Ivoor

Jaco Wolmarans

Die vloek van Levitikus

Ben Viljoen

Christine le Roux Keur 7

Christine le Roux

Merk

Rudie van Rensburg

Hou jou oë oop

Brian Fredericks