For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

The ANC Spy Bible

Surviving Across Enemy Lines

Moe Shaik

ISBN:

9780624088967

Epub ISBN:

9780624088974

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Februarie 2020

Prys (incl. VAT):

R 300,00

Formaat:

Sagteband, 248pp


Oor hierdie boek:

Toe Jacob Zuma in Julie 2019 by die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping medelede van die ANC van spioenasie beskuldig, het die politieke ontleder Thando Dotyeni gesê dat dit die ANC sal verdeel: “Om van spioenasie beskuldig te word is baie ernstig. Wat dié groep sê, is dat hulle gereed maak om ’n boks vol geheime oop te maak, en die ANC kan dit nie bekostig nie.” 

Zuma se opportunistiese aantygings het ten minste gedeeltelik gespruit uit ’n projek genaamd die Bybelprojek wat in die 1980’s deur die gewese intelligensiehoof Moe Shaik gelei is. Nou stel Shaik oplaas sy kant van die saak. Hy beskryf sy verhouding met die Nagtegaal, ’n afvallige lid van die veiligheidspolisie wat inligting vir die ondergrondse stryd verskaf het, en neem lesers op ’n wipwarit deur die onstuimigste en onsekerste dele van die laaste dae van apartheid en die oorgangstydperk. Shaik praat openlik oor hoe dit was om saam met Zuma te werk, en oor sy broers se berugte verhoudings met hom. ’n Moet-lees.

eBook Platforms:
Snapplify
Takealot
Amazon
Kobo

VERWANTE BOEKE

Rise

Siya Kolisi

Let My People Go

Albert Luthuli

Jeremy vannie Elsies

Jeremy Vearey

GiGi

GiGi

Andile Gaelesiwe: Remembering

Andile Gaelesiwe

A Childhood Made Up: Living with my mother's madness

Brent Meersman

To Survive and Succeed

Mkhuseli Jack

Robert

Robert Hamblin

The Messiah's Dream Machine

Jennifer Friedman

Look At Me

Nataniël

Christo Wiese

TJ Strydom

Not Child's Play

Dave Muller

Comrade Editor

Gwen Lister

Cul-de-sac

Elsa Joubert, Michiel Heyns

Truitjie roer my nie

Erns Grundling, Schalk Bezuidenhout

Kyk na my

Nataniël

Durban Poison

Ben Trovato

Anton Goosen

Hanlie Retief

Magenge, We Need to Talk

Melusi Tshabalala

Yellow and Confused

Ming-Cheau Lin

Betting on a Darkie

Mteto Nyati

But He Speaks So Well

Ivan Johnson

Zephany (E)

Joanne Jowell

Smacked

Melinda Ferguson

Vusi

Vusi Thembekwayo

Starlite Memories

Dov Fedler

So You Want to Build a Startup

Matthew Buckland

Die kind se naam is Anneke

Juliana Coetzer

Pieter-Dirk Uys: Weerklink van 'n wanklank

Pieter-Dirk Uys

Christo Wiese

TJ Strydom

Heart of a Strong Woman

Xoliswa Nduneni-Ngema, Fred Khumalo

Zephany (A)

Joanne Jowell

Robert McBride: The Struggle Continues

Bryan Rostron

The Lockdown Collection

Melinda Ferguson

I Choose to Live

Letshego Zulu

Kwanele, Enough!

Andy Kawa

Hooked

Melinda Ferguson

Into Dark Water: A Police Memoir

Jeremy Vearey

Jwara! Induna's Daughter

Joyce Piliso-Seroke

Out of Quatro

Luthando Dyasop

Get me to 21

Gabi Lowe

I Beg to Differ

Peter Storey

Putco Mafani: The Price and Prize of Greatness

Putco Mafani

Lansdowne dearest

Bronwyn Davids

The Year of Facing Fire

Helena Kriel

Pieter-Dirk Uys: The Echo of a Noise

Pieter-Dirk Uys

Meditating with Rhinos

Helena Kriel

Truth, Lies and Alibis

Fred Bridgland

Because I Couldn't Kill You

Kelly-Eve Koopman

In my vel

Azille Coetzee