For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Blindside

Wilna Adriaanse

ISBN:

9780624086468

Epub ISBN:

9780624086475

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Maart 2019

Prys (incl. VAT):

R 315,00

Formaat:

Sagteband, 448pp


Oor hierdie boek:

Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, die hele lot, nog die plaaslike ouens ook. Toe Ellie McKenna hierdie wêreld infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar oorle' pa altyd gesê het, dis 'n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie . . . Blindside is die Engelse vertaling van Dubbelspel, wat opgevolg sal word deur Endgame (die Engelse vertaling van Eindspel).

VERWANTE BOEKE