For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Chirurg van harte

Susan Pienaar

ISBN:

9780624083436

Epub ISBN:

9780624083443

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

November 2017

Prys (incl. VAT):

R 99,95

Formaat:

Sagteband, 224pp

Imprint:

Hartklop


Oor hierdie boek:

Dokter Hugo Massyn sluit aan by die span van Avianto Hospitaal. Dit blyk dat hy nie veel ooghare vir dokter Natasja Engelin het nie. Wat haar betref, kan hy maan toe vlieg. Altans, eers nadat sy als wat sy kán by hom geleer het. 
Natasja wil nie muisneste in haar kop ronddra terwyl sy spesialiseer nie. Sy sukkel egter om die beeld van hom, sopnat in die reën met die wit hemp wat elke spier op sy breë bors ten toon stel, uit haar geheue te verban.
Wie is al die vrouens in Hugo se lewe? Cassandra is ’n modepop en dokter Marina Botes het klaarblyklik groot waardering vir Hugo se gasvryheid. Boonop wil Hugo se ma haar familie se nalatenskap ten alle koste beskerm en Natasja se familiegeskiedenis is nie juis ideaal nie.

VERWANTE BOEKE

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Geliefde heler

Malene Breytenbach

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Melodie Omnibus 2

Babsie Jacobs

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Droomberig

Luné Olivier

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Schalkie van Wyk Keur 14

Schalkie van Wyk

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Ena Murray Keur 15

Ena Murray

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

In my drome

Malene Breytenbach

Onverwags myne

Susan Pienaar

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach