For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Maya on Money

Implement your money plan

Maya Fisher-French

ISBN:

9780624069614

Epub ISBN:

9780624069621

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Februarie 2015

Prys (incl. VAT):

R 295,00

Formaat:

Sagteband, 256pp


Oor hierdie boek:

Baie boeke bied aanmoediging om ’n finansiële plan te skep. Hierdie boek gaan ’n stap verder en bied praktiese raad oor hoe om jou geld plan te implementeer. Maya gebruik gevallestudies om waardevolle inligting weer te gee oor: Begrotings, hoe om jou geld te beskerm, voorbereiding vir elke lewenstydperk, spaar, hoe om oordeelkundig geld te spandeer, en transaksies.