For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Solank verlange die sweep swaai

Danie Marais

ISBN:

9780624068426

Epub ISBN:

9780624068433

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Junie 2014

Prys (incl. VAT):

R 180,00

Formaat:

Sagteband, 112pp


Oor hierdie boek:

Danie Marais se derde digbundel, Solank verlange die sweep swaai, is 'n mymerende, soms prewelende, plek-plek tierende besinning oor die Suid-Afrikaanse middelklas-weergawe van die menslike toestand. Dit gaan oor die “roaring 40s” en die eerste onheilspellende tekens van middeljarigheid, oor egskeiding, enkelvaderskap, ontnugtering, 'n geliefde ma wat by die dood omdraai en die skrikwekkende relevansie van gruwelrolprente en popkultuur. Die geweld van die liefde en die verraderlike lugspieëlings van die digkuns is deurlopende temas. Solank verlange die sweep swaai is die woorde van iemand wat sy vertroue in die woordkuns verloor het, maar aanhou skryf omdat dit die enigste vorm van psigiese selfverdediging is wat hy min of meer verstaan. Dis die steierende gedagtes van 'n man wat dronkgeslaan word deur sy eie alledaagse stories uit 'n lewe wat al sy pogings tot begrip en filosofiese beskouing uitdaag en ondergrawe.

VERWANTE BOEKE

Ko lat ons sing

Adam Small

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie

Pieter Odendaal

In die stille agterkamer

Marlene van Niekerk

Rooiborsduif

Charl-Pierre Naudé

Kry my by die gewone plek aguur

Loftus Marais

Oolog

Nathan Trantraal

'n Vry vrou

Antjie Krog

Nuwe Stemme 6

Charl-Pierre Naudé

Spreuke van C.J. Langenhoven

J.A. Scannell

Jan, Piet, Koos en Jakob

Loftus Marais

Vyf-en-veertig skemeraandsange

Breyten Breytenbach

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers

Gesant van die mispels

Marlene van Niekerk

Kaar

Marlene van Niekerk

Nou, hier

Corné Coetzee

Nuwe Stemme 6

Bibi Slippers

Bientang

Jolyn Phillips

Versamelde poësie

D.J. Opperman

Mede-wete

Antjie Krog

Die meeste sterre is lankal dood

Johann de Lange

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker

Hammie

Ronelda Kamfer

Radbraak

Jolyn Phillips

Chokers en survivors

Nathan Trantraal

Vers en vlam

Jeanette Ferreira

Mens dier ding

Zandra Bezuidenhout

Alles het niet kom wôd

Nathan Trantraal

Ysterkoei-blues

Breyten Breytenbach

grond/Santekraam

Ronelda Kamfer

Uit die kroes

Lynthia Julius

Om die gedagte van geel

Petra Müller

op weg na kû

Breyten Breytenbach

Katalekte

Breyten Breytenbach

Die stomme aarde: 'n keur

Wilma Stockenström

Mens dier ding

Alfred Schaffer

Die singende hand

Breyten Breytenbach

Chinatown

Ronelda Kamfer

’n Hunkering se grein

Johann de Lange

Kryt

Hennie Nortjé

die na-dood

Breyten Breytenbach

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte

Fanie Olivier

'n Vry vrou

Karen de Wet

Versjoernaal - Nuwe benadering tot poësie

Lucas Malan

Pienk ceramic-hondjies

Ryan Pedro

Rooiborsduif

Breyten Breytenbach

Stil punt van die aarde

Johann de Lange

Spreuke van C.J. Langenhoven

C.J. Langenhoven

Al die lieflike dade

Charl-Pierre Naudé

Vers & vrou

Karen de Wet

Klawerjas

Adam Small