Boereverraaier

Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog

Albert Blake

ISBN:

9780624049227

Epub ISBN:

9780624051206

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Oktober 2010

Prys (incl. VAT):

R 355,00

Formaat:

Sagteband, 352pp


Oor hierdie boek:

Die Anglo-Boereoorlog het nie net helde opgelewer nie. In dié stryd het broer ook teen broer te staan gekom. Duisende Republikeinse burgers het as joiners by die Britse magte aangesluit, terwyl ander weer inligting oor die Boeremagte aan die vyand verskaf het. Die straf vir hul verraad? Die dood. In Boereverraaier word dié teregstellings dramaties herskep met aanhalings uit dagboeke en veldverslae. Daar is tragiese verhale soos dié van vier broers van Wakkerstroom wat almal op een dag gefusilleer is en kommandolede wat van hul voormalige makkers moes teregstel. Albert Blake het argiewe gefynkam, vergete grafstene gevind en die nageslag van tereggesteldes opgespoor. Hy het selfs afgekom op teregstellings wat nooit vantevore opgeteken is nie. Hy ontbloot hoe Boereverraad gedurende die hoogbloei van Afrikaner-nasionalisme onder die mat gevee is, maar ook hoe dit nog tot in die 20ste eeu by die Afrikaner gespook het.

VERWANTE BOEKE

Searching for Sarah

Dominique Malherbe

Holding the Fort

Toni Strasburg

The Rise and Demise of the Afrikaners

Hermann Giliomee

Maverick Africans

Hermann Giliomee

Megastructures and Masterminds

Tony Murray

Die tronkgesprekke

Willie Esterhuyse, Gerhard van Niekerk

Women in Solitary

Shanthini Naidoo

You Have Struck a Rock

Gugulethu Mhlungu

Donker stroom

Carel van der Merwe

Die Afrikaners (2018-uitgawe)

Hermann Giliomee

Impossible Return

Siona O'Connell

Maggie: My lewe in die kamp

Maggie Jooste

Maggie: My Life in the Camp

Maggie Jooste

New History of South Africa

Hermann Giliomee, Bernard Mbenga, Bill Nasson

The Afrikaners

Hermann Giliomee

1 Recce, volume 2

Alexander Strachan

From Cattle-Herding to Editor's Chair

Richard Victor Selope Thema

Die Afrikaners

Hermann Giliomee

Native Merchants

Phakamisa Ndzamela

Verskroeide aarde

Fransjohan Pretorius

Boerekryger

Albert Blake

Bloody Sunday

Mignonne Breier

Op soek na Saartjie

Dominique Malherbe

Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika

Hermann Giliomee, Bernard Mbenga, Bill Nasson

1 Recce, volume 3

Alexander Strachan

1 Recce

Alexander Strachan

Death Flight

Michael Schmidt

Retoervloot

Dan Sleigh

Wit terroriste

Albert Blake

The Last Afrikaner Leaders

Hermann Giliomee

Prisoner 913

Riaan de Villiers, Jan-Ad Stemmet

Broedertwis

Albert Blake

Diensplig

Anelia Heese

1 Recce

Alexander Strachan

Noni Jabavu

Makhosazana Xaba, Athambile Masola, Noni Jabavu

Skepelinge: Aanloop tot 'n roman

Karel Schoeman

No Easy Walk to Freedom

Nelson Mandela, William Gumede

South Africa's Border War

Willem Steenkamp

1 Recce, volume 3

Alexander Strachan

Scorched Earth

Fransjohan Pretorius

1 Recce, volume 2

Alexander Strachan