- Fiksie
- Afrikaanse roman
Die dinge van ’n kind
Marita van der Vyver
ISBN:
Epub ISBN:
9780624080381
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 272pp
Oor hierdie boek:
“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.”
Met dié woorde lei die mooi, rebelse Dalena haar nuwe vriendin, Mart, 'n wêreld in waaroor ordentlike tienermeisies net in die donker fluister. Só begin 'n inisiasieproses wat met opwinding, maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan.
Die dinge van 'n kind is 'n onthutsende eerlike boek oor die begin van vrouwees, en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.
VERWANTE BOEKE
Een keer om die son
François Bloemhof
Donkerhart
Henda Olivier
Die oorkant
Annemarié van Niekerk
Skorpio
Deon Meyer
Bloed van 'n vlinder
Marieta Carrick
Drie misdade in 'n knoop
Eleanor Baker as Alex Muller
Die vyf susters
Eleanor Baker as Alex Muller
Grensloos
Wilna Adriaanse
Is jy orraait, Elizabeth?
Rozaan de Wet Boer
Einde en begin
Michèle Meyer
Die Serwiër
Carel van der Merwe
'n Knippie moord
Elsa Winckler
Van man tot man
Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog
Soetdoring in die ruigtes
Christiaan Bakkes
Haas en Harriët
Susan Coetzer
Patmos
Willem Anker
Fiela se kind
Dalene Matthee
Al die swendelaars
Chris Karsten
Volmaan in Baviaanskloof
Jeanette Stals
Die man van elders
Helene de Kock
Die drie weduwees
Irma Venter
Die ooggetuie
Wilna Roux
Mei en alles daarna
Zelda Bezuidenhout
Vreemde vos
Carel van Rooyen
My skaduwee loop los
Zirk van den Berg
Roulette
Sidney Gilroy
Eleksie op Erdvark
Rudie van Rensburg
Die vrou met nege lewens
Debbie Loots
Kanniedood
Irna van Zyl
Die keiser se duim
Chris Karsten
Soetroos van Saron
Theolla Langenhoven
Donkermaan
Jaco Wolmarans
Rebecca (Hersiene uitgawe)
Wilna Adriaanse
Die avonture van Helga Roets
Riaan Grobler
Waar bloed kruip
Marieta Carrick
Die laaste leuen
Anita du Preez
Die vuur huil
Allen Grootboom
Twyfelbos
François Loots
Die rooi angelier
Eleanor Baker as Alex Muller
Die dood van Rachel April
P.P. Fourie
Drie moorde in die Baai
Madelein Rust
Enigma
Rudie van Rensburg
Op pad na 'n klooster in die sneeu
Johannes de Villiers
Sekelmaan
Jaco Wolmarans
Sarah plus een
Kristel Loots
Aan die hemeltrans
Anton Roodt
Leeumens
Rudie van Rensburg
Bloedbande
Eleanor Baker as Alex Muller
Weg is nie 'n plek nie
Santie van der Merwe
Ontvoer
Constant van der Merwe