For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die plesierboom

Audrey Blignault

Epub ISBN:

9780624078432

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Junie 1995

Prys (incl. VAT):

R 210,00

Formaat:


Oor hierdie boek:

Elke dag se ervarings in die lewe van 'n gewone huisvrou, dit is die boustof van hierdie essays. Maar soos die storiekoning van ouds die dinge wat hy aanraak in goud kon verander, so het Audrey Blignault die slag om uit die eenvoudige belewenisse van 'n huisvrou glansende avonture en kosbare kleinode van die gees op te tower.

Alba Bouwer