For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die rugkant van die bruid

Rachelle Greeff

Epub ISBN:

9780624078135

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Januarie 1991

Prys (incl. VAT):

R 0,00

Formaat:


Oor hierdie boek:

'n Eietydse bundel kortverhale waarin die vrou skerp na vore tree, maar altyd sprekend van die hele uitgelewerde mensdom wie se bestaan alte dikwels verydel word deur teenstrydige, byna ironiese situasies. Rachelle Greeff is met die CNA-debuutprys bekroon vir dié eersteling-bundel.