- Pharos
- Woordeboek
South African Multilingual Dictionary
Iolanda Steadman
ISBN:
9781868901975
Uitgewer:
Pharos
Datum Vrygestel:
April 2015
Prys (incl. VAT):
R 300,00
Formaat:
Sagteband, 387pp
Oor hierdie boek:
Die South African Multilingual Dictionary (SAMD) is die eerste woordeboek waarin interaktiewe vertalings vir al elf amptelike tale van Suid-Afrika in een volume verskaf word. Die woordeboek bestaan uit drie dele. Die eerste deel bevat sowat 3 800 Engelse woorde wat die kernwoordeskat van alledaagse kommunikasie insluit. Saam met die Engelse woord word ’n omskrywing van die woord gegee en dan volg die vertaling van die woord in die tien ander amptellike Suid-Afrikaanse tale. Die tweede deel bestaan uit algemene frases wat volgens temas ingedeel is. Die frases word eers in Engels gegee en dan volg die vertaling daarvan in die tien ander amptelike tale. Die derde afdeling bevat volledige indekse vir elke taal met bladsyverwysings na die hoofdeel van die woordeboek om naslaan te vergemaklik. Daar is plek agter in die boek vir gebruikers om nog woorde alfabeties by te voeg.
Dit is perfek vir gebruik deur onderwysers, leerders, studente, gesondheidswerkers, personeel en toeriste; by die skool, tuis of in die werkplek
Dit is perfek vir gebruik deur onderwysers, leerders, studente, gesondheidswerkers, personeel en toeriste; by die skool, tuis of in die werkplek
VERWANTE BOEKE
Afrikaans-Xhosa Woordeboek
Pharos
Pharos English-SiSwati/SiSwati-English Bilingual Dictionary
Pharos
Miniwoordeboek/Mini Dictionary
Jan Kromhout
Afrikaans vir Almal
Isabel Uys
Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe / Dictionary for the Health Sciences
A.J. Brink, J. Lochner
Tesourus van Afrikaans (heruitgawe)
Leon de Stadler, Amanda de Stadler
Klein woordeboek/Little Dictionary
Jan Kromhout
English-Afrikaans-Northern Sotho-Tswana Aid
Isabel Uys
Pharos English-IsiNdebele/IsiNdebele-English Bilingual Dictionary
Pharos
Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary 2022
Pharos
Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary
Pharos
Beknopte verklarende woordeboek 2022
L.C. Eksteen, M.S.B. Kritzinger
Pharos English-Xitsonga/Xitsonga-English Bilingual Dictionary
Pharos
Nuwe Tweetalige Sakwoordeboek / New Bilingual Pocket Dictionary
Pharos
Junior tweetalige skoolwoordeboek/bilingual school dictionary
Pharos
Pharos English-Sepedi/Sepedi-English Bilingual Dictionary
Pharos
Grondslagfasewoordeboek/Foundation Phase dictionary Afrikaans-Engels/English-Afrikaans
Pharos
Pharos English-Sesotho/Sesotho-English Bilingual Dictionary
Pharos
Pharos English-Setswana/Setswana-English Bilingual Dictionary
Pharos
Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary
Pharos Dictionaries, Pharos
Pharos English-IsiXhosa/IsiXhosa-English Bilingual Dictionary
Pharos
English-Afrikaans-Xhosa-Zulu Aid, The
Isabel Uys
Pharos English-Tshivenda/Tshivenda-English Bilingual Dictionary
Pharos
Senior tweetalige skoolwoordeboek/Senior bilingual school dictionary
Pharos Dictionaries, Pharos
Pharos English-IsiZulu/IsiZulu-English Bilingual Dictionary
Pharos