For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary

Pharos

ISBN:

9781868901289

Epub ISBN:

9781868901920

Uitgewer:

Pharos

Datum Vrygestel:

Mei 2014

Prys (incl. VAT):

R 190,00

Formaat:

Sagteband, 760pp


Oor hierdie boek:

Die gewilde Pharos tweetalige skoolwoordeboek (2020, 9de druk) het ? splinternuwe oranje baadjie!

  • Graad 7–12 
  • Geskik vir Afrikaans en Engels moedertaal of addisionele taal
  • 11 000 trefwoorde
  • Woordverdeling en klem
  • Woordsoorte uitgeskryf
  • Verbuigings: Trappe van vergelyking, meervoud, verlede tyd
  • Vertalings en gebruiksvoorbeelde
  • Frases en uitdrukkings
  • Afleidings met afgekorte woordsoorte
  • Inligtingskassies
  • Bonusbylae met nog leiding oor woordsoorte, verwarrende woorde, en idiome en uitdrukkings