For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Nuwe Alles-In-Een Graad R Prenteboek 17: Goeters wat kriewel en kruip

Prenteboek 17: Goeters wat kriewel en kruip

Mart Meij

ISBN:

9781775895275

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Augustus 2014

Prys (incl. VAT):

R 38,00

Formaat:

Sagteband, 16pp

Oor hierdie boek:

Die klein prenteboekie word hand-aan-hand saam met die Grootboeke gebruik. Die teks word eers deeglik in die Grootboek met die leerders gelees en die voorgestelde aktiwiteite word gedoen. Daarna word die boek in die leeshoekie uitgesit. Die leerders ken nou die inhoud en kan vanselfsprekend die aktiwiteite op hul eie in die klein prentboekies aanpak.

Dié prenteboek maak ruim van prente gebruik, maar stel die leerders tog bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid visuele vaardighede en gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die boeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Prenteboek 1 tot in Prenteboek 20 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip.

Hierdie boek sluit aan by die tema “Dit is ek!” in die Leerderboek en Onderwysersgids en word saam met Grootboek 17 “Goeters wat kriewel en kruip” gebruik.

VERWANTE BOEKE

Skooluitgawe: [email protected] 1 vir Graad 10 Tweede Addisionele Taal

C.J. Langenhoven

Studiewerkgids: Katryn: Vrou van die Richtersveld Graad 12 Eerste Addisionele Taal

Junaid Anthony

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Annerle Barnard

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Chase Rhys

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Marita van Aswegen

Skooluitgawe: [email protected] 1 vir Graad 10 Tweede Addisionele Taal

Antjie Krog

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Christina Van Deventer

Studiewerkgids: Siener in die Suburbs Graad 12 Huistaal

Marié Gräbe

Skooluitgawe: [email protected] 2 Graad 12 Tweede Addisionele Taal

Aletha de Klerk

Skooluitgawe: [email protected] 1 vir Graad 10 Tweede Addisionele Taal

Corlietha Swart

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Zelda Bezuidenhout

Studiewerkgids: Is Sagie Graad 11 Huistaal

Hettie van Zyl

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Anzil Kulsen

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Rouxnette Meiring

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Henriëtte Linde-Loubser

Skooluitgawe: [email protected] 1 vir Graad 10 Tweede Addisionele Taal

Hettie van Zyl

Studiewerkgids: Siener in die Suburbs Graad 12 Huistaal

Marleen Visser

Skooluitgawe: Vonkelverse Graad 11 Tweede Addisionele Taal

Anne-Marie Vorster

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Carina Stander

Sidney Gilroy

Studiewerkgids: Siener in die Suburbs Graad 12 Huistaal

Sandra Norval

Skooluitgawe: [email protected] 1 vir Graad 10 Tweede Addisionele Taal

Carina Stander

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

EKM Dido

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Elrien Scheepers

Skooluitgawe: [email protected] 2 Graad 12 Tweede Addisionele Taal

Rina Lamprecht

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Elizbè Van der Colff

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Christien Neser

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Cecilia Steyn

Skooluitgawe: [email protected] 1 vir Graad 10 Tweede Addisionele Taal

D.J. Opperman

Studiewerkgids: Toorberg Graad 12 Huistaal

Sandra Norval

Skooluitgawe: Vonkelverse Graad 11 Tweede Addisionele Taal

Jeanette Ferreira

Studiewerkgids: Toorberg Graad 12 Huistaal

Marié Gräbe

Skooluitgawe: Vonkelverse Graad 11 Tweede Addisionele Taal

Blanche Scheffler

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Carin Krahtz

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Jaco Fouché

Skooluitgawe: [email protected] 1 vir Graad 10 Tweede Addisionele Taal

Jeanette Ferreira

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

De Wet Hugo

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Fanie Viljoen

Skooluitgawe: [email protected] 1 vir Graad 10 Tweede Addisionele Taal

Cas Vos

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Naomi Meyer

Skooluitgawe: [email protected] 2 Graad 12 Tweede Addisionele Taal

Jeanette Ferreira

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Derick van der Walt

Skooluitgawe: [email protected] 1 vir Graad 10 Tweede Addisionele Taal

Anja Agenbag

Skooluitgawe: [email protected] 1 vir Graad 10 Tweede Addisionele Taal

Dawie De Jager

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Annelie Ferreira

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Elizabeth Wasserman

Skooluitgawe: [email protected] 1 vir Graad 10 Tweede Addisionele Taal

Rina Lamprecht

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

Troula Goosen

Silvia Rebel