For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Nuwe Alles-In-Een Graad R Prenteboek 3: Die wilde, woeste wind!

Prenteboek 3: Die wilde woeste wind

Mart Meij

ISBN:

9781775895138

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Augustus 2014

Prys (incl. VAT):

R 38,00

Formaat:

Sagteband, 16pp

Oor hierdie boek:

Die klein prenteboekie word hand-aan-hand saam met die Grootboeke gebruik. Die teks word eers deeglik in die Grootboek met die leerders gelees en die voorgestelde aktiwiteite word gedoen. Daarna word die klein prentboekie in die leeshoekie uitgesit. Die leerders ken nou die inhoud en kan vanselfsprekend die aktiwiteite op hul eie in die klein prentboekies aanpak.

Dié prenteboek maak ruim van prente gebruik, maar stel die leerders tog bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid visuele vaardighede en gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die boeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Prenteboek 1 tot in Prenteboek 20 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. 

Hierdie boek sluit aan by die tema “Ek huppel deur my dag” in die Leerderboek en Onderwysersgids en word saam met Grootboek 2 “Die wilde woeste wind” gebruik.

VERWANTE BOEKE

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Waldy Van Wyk

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 2 te slaag- boekpak

Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Rina Erasmus

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Anita Voges

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Mart Meij

Skooluitgawe: Pad na jou hart - 'n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal

Hettie van Zyl

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Laverne Hattingh

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Ilna Stander

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Astrid Castle

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Aletha de Klerk

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 2 te slaag- boekpak

Laurika Henning

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Glaudina Rossouw

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Helena Coetzee

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Isabella Venish

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Sarie Verwey

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Carinda van Heerden

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Dorothea Korff

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 2 te slaag- boekpak

Melané van den Berg

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Martlie Jordaan

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Joana Rothman

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Mart Meij

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Marianne Ross

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 2 te slaag- boekpak

Amanda Marais

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Christian Botha

Studiewerkgids: Vers en Vlam

René Badenhorst

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Beatrix de Villiers

Skooluitgawe: Pad na jou hart - 'n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal

Donnalee Roberts

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 2 te slaag- boekpak

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 2 te slaag- boekpak

Glaudina Rossouw

Skooluitgawe: Pad na jou hart - 'n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal

Ivan Botha

Studiewerkgids: Vers en Vlam

Wilreza Theron

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Petro Dyer