- Fiksie
- Afrikaanse roman
Donkerhart
Henda Olivier
ISBN:
Epub ISBN:
9780798186216
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 288pp
Oor hierdie boek:
In 2019 verdwyn Tilla Hart se tweejarige Mia – spoorloos. En nou, ses jaar later, is daar steeds geen antwoorde nie. Wanneer ’n jong filmmaker opdaag om ’n dokumentêr te maak, dreig die waarheid om aan die lig te kom.
Tilla worstel met selfverwyt en wens dat almal haar net met rus wil laat . . . Maar die verlede bly haar agtervolg.
Donkerhart is ’n onthutsende sielkundige riller wat lesers aan die hart sal gryp én die nekhare sal laat rys.
VERWANTE BOEKE
Die Serwiër
Carel van der Merwe
Is jy orraait, Elizabeth?
Rozaan de Wet Boer
Einde en begin
Michèle Meyer
Die avonture van Helga Roets
Riaan Grobler
'n Knippie moord
Elsa Winckler
Die vyf susters
Eleanor Baker as Alex Muller
Bloedbande
Eleanor Baker as Alex Muller
Sekelmaan
Jaco Wolmarans
Twyfelbos
François Loots
Skorpio
Deon Meyer
Enigma
Rudie van Rensburg
Vreemde vos
Carel van Rooyen
Die keiser se duim
Chris Karsten
Hans hou bruilof
Rudie van Rensburg
Aan die hemeltrans
Anton Roodt
Die dood van Rachel April
P.P. Fourie
Die laaste leuen
Anita du Preez
Soetdoring in die ruigtes
Christiaan Bakkes
Die oorkant
Annemarié van Niekerk
Roulette
Sidney Gilroy
Die man van elders
Helene de Kock
Patmos
Willem Anker
Drie misdade in 'n knoop
Eleanor Baker as Alex Muller
Haas en Harriët
Susan Coetzer
Die rooi angelier
Eleanor Baker as Alex Muller
Rooisand
Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe
My skaduwee loop los
Zirk van den Berg
Rebecca (Hersiene uitgawe)
Wilna Adriaanse
Ontvoer
Constant van der Merwe
Al die swendelaars
Chris Karsten
Grensloos
Wilna Adriaanse
Die vuur huil
Allen Grootboom
Die drie weduwees
Irma Venter
Donkermaan
Jaco Wolmarans
Die ooggetuie
Wilna Roux
Bloed van 'n vlinder
Marieta Carrick
Een keer om die son
François Bloemhof
Eleksie op Erdvark
Rudie van Rensburg
Waar bloed kruip
Marieta Carrick
Volmaan in Baviaanskloof
Jeanette Stals
Soetroos van Saron
Theolla Langenhoven
Sarah plus een
Kristel Loots
Kanniedood
Irna van Zyl
Drie moorde in die Baai
Madelein Rust
Weg is nie 'n plek nie
Santie van der Merwe
Op pad na 'n klooster in die sneeu
Johannes de Villiers
Leeumens
Rudie van Rensburg
Het van Verlangekraal
Leon van Nierop
Mei en alles daarna
Zelda Bezuidenhout
Die vrou met nege lewens
Debbie Loots