Moederland

Madelein Rust

ISBN:

9780798183192

Epub ISBN:

9780798183208

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

September 2022

Prys (incl. VAT):

R 355,00

Formaat:

Sagteband, 352pp


Oor hierdie boek:

In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron geboorte aan ’n tweeling in haar woonstel in Xin Xianggang, voorheen bekend as Bloemfontein. Maar swangerskap sonder ’n genetiese toestemmingspermit van die owerhede is taboe, en die pasgeborenes word deur generaal Ben Wagner uitgesnuffel en aan die MediBot oorhandig, ’n robot wat ontwerp is om ongewenste lewens te beëindig. Genadedood noem hulle dit. Want, sê die regering, daar is nie genoeg kos, water en blyplek vir almal nie.

Jenesis is hartgebroke. Met haar hele hart smag sy daarna om vir Adam te vertel van die twee seuntjies wat nes hý lyk. Maar Adam is weg. Haar halsstarrige siening oor die huidige bewind en haar onvermoë om in te sien dat slegs die elite in die slimstede floreer, het hom verdryf. Vir haar bestaan gewone burgers nie, diegene wat na die buitewyke van die oorloggeteisterde ou stede uitgewerp word om van honger te sterf.

Moederland bied ’n fassinerende blik op die toekoms. ’n Puik nagevorsde, aksiebelaaide riller.

VERWANTE BOEKE

Hemel en aarde en ons

Zirk van den Berg

Die man wattie kinnes vang

Nathan Trantraal

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

Bloedsomer

Sidney Gilroy

Die laaste kanariegeel notaboek

Anchien Troskie

Dolos

Jaco Wolmarans

Onder water

Henda Olivier

Diana se dag

Helene de Kock

Die verkeerde vrou

Irma Venter

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

Ons skulde

P.P. Fourie

Flora

Engela Ovies

Het van Verlangekraal

Leon van Nierop

Infanta (filmuitgawe)

Deon Meyer

Gebeente

Etienne van Heerden

Op pad na Moormansgat

Chris Karsten

Drome het ook asem

Helene de Kock

Leo

Deon Meyer

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Sagie is

Jan van Tonder

Maalkolk

Marie Lotz

Deelfontein

Nicole Jaekel Strauss

Laaste kans

Marita van der Vyver

Geheim van die gruwelsand

Zirk van den Berg

Hans kry troukoors

Rudie van Rensburg

Die melkweg en die miskruier

Jeanette Ferreira

Siembamba

Madelein Rust

Al wat tel

Irma Venter

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Monster

Rudie van Rensburg

Van vaders en vlugtelinge

SJ Naudé

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

Doolhof

Rudie van Rensburg

Die Onsigbare

PJO Jonker

Die keiser se duim

Chris Karsten

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach

Sagie se storie

Jan van Tonder

Polsslag

Marie Lotz

Duifeling

Lize Albertyn-du Toit

Gebooie

Rudie van Rensburg

Dwelm

Rudie van Rensburg

Bessie se hangkasbiblioteek

Madelein Rust

Helene de Kock Keur 9

Helene de Kock

Duiwelsroos

Leon van Nierop

Heks

Dibi Breytenbach

Hulle noem haar Carminda

E. Kotze

Kwaaiwater

Irna van Zyl

Vuurvoël

Elmarie Viljoen-Massyn

Buit

Dibi Breytenbach