For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Kefilwe Mabote: Influencer De Luxe

From Soweto to Milan

Kefilwe Mabote, Lebo Grand

ISBN:

9780798180450

Epub ISBN:

9780798180467

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

April 2020

Prys (incl. VAT):

R 285,00

Formaat:

Sagteband, 192pp


Oor hierdie boek:

"Influencers" domineer sosiale media. Kefilwe Mabote: Influencer De Luxe, ’n gesamentlike outobiografie deur Kefilwe & Lebo, weef biografiese besonderhede en sakewenke saam. Dit beskryf ’n reis vanaf ’n nederige begin in Soweto tot Kefilwe se besoek aan Milaan, die modehoofstad van die wêreld! 

Lesers sê

‘Honest and refreshing’

– Basetsana Kumalo