For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

The Snow Sleeper

Marlene van Niekerk, Marius Swart

ISBN:

9780798179034

Epub ISBN:

9780798179041

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Februarie 2019

Prys (incl. VAT):

R 285,00

Formaat:

Sagteband, 192pp


Oor hierdie boek:

 In The Snow Sleeper word die betekenis van die vertelkuns op magiese wyse deur vier verweefde verhale oor vriendskap vergestalt. Hierdie eksentrieke karakters is almal alter ego’s saamgebind in ’n strange loop wat ook die leser intrek in sy kinkels.