For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Food stories

Our favourite recipes, with love from the twins

Tebogo Ndala, Lebogang Ndala

ISBN:

9780798178785

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

September 2019

Prys (incl. VAT):

R 365,00

Formaat:

Sagteband, 192pp


Oor hierdie boek:

In Food Stories nooi Tebo en Lebo Ndala jou vir township-kos soos chakalaka en hoendervoete, meer van hul Seven Colour Sunday-tradisie te leer, na Amerika en Thailand te reis vir mieliebrood en gestoomde hoender in piesangblare, aan te sit vir eg Suid-Afrikaanse geregte soos kerrie en rys, en gesonder te eet. Volg die tweeling se raad: nooi vriende oor vir pizza of ete, drink saam tee of deel jou gunsteling-brownies - alles With Love from the Twins.