We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Die dood van 'n goeie vrou

Chris Karsten

ISBN:

9780798174183

Epub ISBN:

9780798174190

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Oktober 2016

Prys (incl. VAT):

R 350,00

Formaat:

Sagteband, 464pp


Oor hierdie boek:

Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en ?Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van 'n raaiselagtige moord. In 'n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee, dood gevind met engelvlerke aan. Te midde van kantoorpolitiek probeer Ella die leidrade naspeur, maar dan draai haar wêreld inmekaar: wie is die rooikop wat by haar geliefde Lou uithang? Die dood van 'n goeie vrou het 'n storielyn wat die slimste leser sal fnuik.

VERWANTE BOEKE

Twyfelbos

François Loots

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Grensloos

Wilna Adriaanse

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Donkerhart

Henda Olivier

Patmos

Willem Anker

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Skorpio

Deon Meyer

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Die laaste leuen

Anita du Preez

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Die drie weduwees

Irma Venter

Sarah plus een

Kristel Loots

Enigma

Rudie van Rensburg

Die ooggetuie

Wilna Roux

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Al die swendelaars

Chris Karsten

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Die man van elders

Helene de Kock

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Een keer om die son

François Bloemhof

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Kanniedood

Irna van Zyl

Leeumens

Rudie van Rensburg

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Einde en begin

Michèle Meyer

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Ontvoer

Constant van der Merwe

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Roulette

Sidney Gilroy

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Die keiser se duim

Chris Karsten

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Die vuur huil

Allen Grootboom