For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Dinosourusse - Feite en geite: Daar’s ’n T. rex in die tuin

Aleksei Bitskoff

ISBN:

9780798165631

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Januarie 2014

Prys (incl. VAT):

R 95,00

Formaat:

Sagteband, 24pp


Oor hierdie boek:

In die Dinosourusse: feite en geite-reeks verbeel ons onsself hoe dinosourusse in allerhande moderne situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings. Byvoorbeeld: As 'n T. Rex sou uitgaan vir ete, sou hy meer as 6 000 hamburgers op 'n slag kon eet! Die boeke is humoristies en prettig om jong lesers te vermaak, maar sal hulle ook help om interessante feite oor dinosourusse te verstaan en te onthou.

VERWANTE BOEKE

Speelmaats: Woef & maats

iSeek Ltd

Hasie, hoekom is jou stert so kort?

Chris Venter

Liewe Heksie Leesboek 7

Verna Vels

Hasie, hoekom is jou stert so kort?

Linda Rode

Tjoppie en die tweeling

Vian Oelofsen

Moenie met ’n prinses mors nie!

Rachel Valentine

Tjoppie en die tweeling

Liz de Villiers

Speelmaats: Kiets & maats

iSeek Ltd

My reënboogboek 2+ jaar Boek 2

Ballon Media

Vrolike klanke: Vet pret met wilde diere!

Moon S.r.l.

Tjoppie en die skat

Vian Oelofsen

My eerste plakkerboek: Dinosourusse

Imagine That

Vat en voel: My klein wildtuin

Kobus Geldenhuys

Soek en vind Ruimte

Kobus Geldenhuys

Soek en vind Diere

Imagine That

Die storie van die molletjie

Werner Holzwarth

Plakkerpret met 555 monsters

Kobus Geldenhuys

Hasie, hoekom is jou stert so kort?

Pieter Grobbelaar

Tjoppie en die skat

Liz de Villiers

Mag ek in jou doek loer? Hardeband (2019)

Guido van Genechten

It's Jamela!

Niki Daly

How Lion Became King of the Animals

Chris Venter

Vrolike klanke: Vet pret op die plaas!

Kobus Geldenhuys

My eerste plakkerboek: Prinsesse

Imagine That

My reënboogboek 3+ jaar Boek 2

Ballon Media

Vrolike klanke: Vet pret met wilde diere!

Kobus Geldenhuys

Vou en vind: Reis deur tyd!

Really Decent Books

Moenie met ’n prinses mors nie!

Kobus Geldenhuys

Vou en vind: Ontdek diere!

Really Decent Books

Bybelliedjies vir Kleintjies en Kleuters

Gertie Smit

My reënboogboek 2+ jaar Boek 1

Ballon Media

Vat en voel: My klein wildtuin

Make Believe Ideas

Plakkerpret met 555 monsters

Imagine That

My eerste plakkerboek: Prinsesse

Kobus Geldenhuys

Bau and the Baobab

Ann Walton

Plakkerpret met 555 diere

Imagine That

Soek en vind Ruimte

Imagine That

Plakkerpret met 555 diere

Kobus Geldenhuys

Net ’n bietjie dapper

Nicola Kinnear

Vat en voel: Dierebabas

Make Believe Ideas

Liewe Heksie Leesboek 7

Vian Oelofsen

Bau and the Baobab

Lesley Beake

Net ’n bietjie dapper

Elsa Silke

Bennie Boekwurm se mooiste sprokies 2

Louise Smit

Vat en voel: Dierebabas

Kobus Geldenhuys

My reënboogboek 3+ jaar Boek 1

Ballon Media

Bennie Boekwurm se mooiste sprokies 2

Johann Strauss

Soek en vind Diere

Kobus Geldenhuys

My eerste plakkerboek: Dinosourusse

Kobus Geldenhuys

Vrolike klanke: Vet pret op die plaas!

Moon S.r.l.