We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Skoenlapper (Luisterboek)

Irma Venter

ISBN:

9780798165037

Narrated By:

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Oktober 2013

Prys (incl. VAT):

R 420,00

Formaat:

Digital Audio, MP3


Oor hierdie boek:

Alex het ’n teorie oor chaos. Waar hy ook al gaan, volg dit hom. By ’n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf met ’n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. En wanneer die lyk van ’n IT-biljoenêr op ’n strand uitspoel, word dit duidelik dat Ranna met rede haar verlede probeer begrawe. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang?

VERWANTE BOEKE

Die Onsigbare

PJO Jonker

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Leeumens

Rudie van Rensburg

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Skorpio

Deon Meyer

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Heks

Dibi Breytenbach

Sarah plus een

Kristel Loots

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Al die swendelaars

Chris Karsten

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Die keiser se duim

Chris Karsten

Die drie weduwees

Irma Venter

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Het van Verlangekraal

Leon van Nierop

Drome het ook asem

Helene de Kock

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Einde en begin

Michèle Meyer

Bessie se hangkasbiblioteek

Madelein Rust

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Kanniedood

Irna van Zyl

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Patmos

Willem Anker

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Ontvoer

Constant van der Merwe

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Gebooie

Rudie van Rensburg

Die man van elders

Helene de Kock

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Die ooggetuie

Wilna Roux

Een keer om die son

François Bloemhof

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Die laaste leuen

Anita du Preez

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Roulette

Sidney Gilroy

Die vuur huil

Allen Grootboom

Twyfelbos

François Loots