We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Proteus

Deon Meyer

ISBN:

9780798164795

Epub ISBN:

9780798157476

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Oktober 2013

Prys (incl. VAT):

R 365,00

Formaat:

Sagteband, 358pp


Oor hierdie boek:

Tobela Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as “Umzingeli” (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Maar nou bevind hom skielik in ’n onmoontlike situasie.  Hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf ’n ou vriend, ’n medestryder wat gyselaar gehou word. Die losprys wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik – ’n hardeskyf met sensitiewe inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermoë doen om hom te keer.

VERWANTE BOEKE

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Kanniedood

Irna van Zyl

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Die drie weduwees

Irma Venter

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Twyfelbos

François Loots

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Die keiser se duim

Chris Karsten

Die vuur huil

Allen Grootboom

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Het van Verlangekraal

Leon van Nierop

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Sarah plus een

Kristel Loots

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Een keer om die son

François Bloemhof

Drome het ook asem

Helene de Kock

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Skorpio

Deon Meyer

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Die man van elders

Helene de Kock

Al die swendelaars

Chris Karsten

Roulette

Sidney Gilroy

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Bessie se hangkasbiblioteek

Madelein Rust

Heks

Dibi Breytenbach

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Einde en begin

Michèle Meyer

Die ooggetuie

Wilna Roux

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Die Onsigbare

PJO Jonker

Gebooie

Rudie van Rensburg

Ontvoer

Constant van der Merwe

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Patmos

Willem Anker

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Leeumens

Rudie van Rensburg

Die laaste leuen

Anita du Preez