For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Storieman Omnibus 2 (met 2 oudio CD's)

Leon Rousseau

ISBN:

9780798156974

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Desember 2013

Prys (incl. VAT):

R 220,00

Formaat:

Sagteband, 80pp


Oor hierdie boek:

Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks.

Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD's in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos “Fritz Deelman en die verlate tuin”,“Racheltjie de Beer” en “Ou Meneer Springer”, asook na die klassieke “Jakkals en Wolf”-stories. Hier is ook sprokies soos “Rooikappie” en “Raponsie” om weer van nuuts af te betower!
Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. 'n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar!
Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!

http://www.facebook.com/NBStorieman


VERWANTE BOEKE

Word ’n virusvegter! ’n Gids vir gesond bly

Alix Wood

Die hasie van fluweel

Margery Williams

Speurhond Willem in Australië

Elizabeth Wasserman

Die seerowers 1: Die seerowers en die spookskip

Jonny Duddle

My dinosourus-atlas

Éditions Caramel

Bennie Boekwurm se besige pretboek

Luan Serfontein

The Day the Dragon Came - A book for boys

Karin Schimke

50 vrae oor die menslike liggaam

Éditions Caramel

My Storiekis

Linki Lutz

Die vinnigste skoene in die hele wêreld

Cecilia Steyn

My ruimte-atlas

Éditions Caramel

The blacksmith and the dragonfly

Charles Siboto

Die hasie van fluweel

Theodore Key

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

Kobus Geldenhuys

The Day the Dragon Came - A book for girls

Karin Schimke

Die hasie van fluweel

Linda Rode

The Day the Dragon Came - A book for girls

Fanie Viljoen

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 2

Kobus Geldenhuys

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir seuns

Fanie Viljoen

50 vrae oor hoe om my planeet te red

Éditions Caramel

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir seuns

Tumi Steyn

My Storiekis

Leon Rousseau

Die slymerigste, stinkerigste eksperimenteboek

Kris Hirschmann

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

Jürgen Banscherus

Liewe Heksie Leesboek 8

Verna Vels

The blacksmith and the dragonfly

Riana Louw

The Day the Dragon Came - A book for girls

Tumi Steyn

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

Ralf Butschkow (illustr.)

Die skandalige susters Smit

Alex van Houwelingen

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir meisies

Tumi Steyn

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 2

Jürgen Banscherus

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 2

Ralf Butschkow

My dinosourus-atlas

Kobus Geldenhuys

The Day the Dragon Came - A book for boys

Tumi Steyn

Die seerowers 1: Die seerowers en die spookskip

Kobus Geldenhuys

The Day the Dragon Came - A book for boys

Fanie Viljoen

Soek die paadjie! Vlak 1

Éditions Caramel

My ruimte-atlas

Kobus Geldenhuys

Bennie Boekwurm se besige pretboek

Johann Strauss

Die slymerigste, stinkerigste eksperimenteboek

Kobus Geldenhuys

Speurhond Willem in Australië

Chris Venter

Soek die paadjie! Vlak 2

Éditions Caramel

Liewe Heksie Leesboek 8

Vian Oelofsen

Be a Virus Warrior! A Guide to Keeping Healthy

Alix Wood

Sprokies met lesse: Word wakker, Doringrosie!

Kobus Geldenhuys

Die vinnigste skoene in die hele wêreld

Johann Strauss

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir meisies

Fanie Viljoen

Die skandalige susters Smit

Adeline Radloff

Bennie Boekwurm se besige pretboek

Louise Smit

Sprokies met lesse: Word wakker, Doringrosie!

Sue Nicholson