For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

My hart klop muffins

Helen Brain

ISBN:

9780798156783

Epub ISBN:

9780798156844

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Januarie 2014

Prys (incl. VAT):

R 155,00

Formaat:


Oor hierdie boek:

Katrina is moeg vir vervelige mense, moeg vir ’n vervelige lewe, moeg vir haar outydse naam. Sy is Kat . . . en Kat is sexy en gesofistikeerd. Net jammer haar lewe bly so gewoon en saai. Tot hý op die toneel verskyn. Hý met die ontwerperstoppels en die romantiese Franse naam. Kat is verlief. So verlief dat sy haar beeld heeltemal verander sodat hy haar moet raaksien. Maar die Fransman het ’n geheim. Iets wat sal maak dat Kat haar haar hart deeglik moet ondersoek. Een van 'n reeks van ses lekkerlees-liefdesverhale spesiaal vir jong lesers. Die ander boeke in die reeks is: Rugbyballe en bikini’s, Daar’s ’n ou in my aarbei-smoothie, Ouens is nes ekstra bagasie, Liefde is nie tjoklits nie en Soene op ’n Suzuki.

VERWANTE BOEKE

Lotta se lewe 8: Die kattekonsert

Kobus Geldenhuys, Jutta Langreuter, Alice Pantermuller

Kies-jou-avontuur 3: Die gevaarlikste fliek op aarde

De Wet Hugo, Johann Strauss

Grilgrypers 1: Die vloek van Vreesbaai

De Wet Hugo, Shân Fischer

Grilgrypers 4: Die meisie in die maanlig

De Wet Hugo, Shân Fischer

Dagboek van ’n dork 1: Stories van ’n nie-so-fantastiese lewe

Kobus Geldenhuys, Rachel Renée Russell

Jy kan die wêreld verander

Lucy Bell, Fanie Viljoen

Bitterbosbende 2

Anzil Kulsen, Stephen Wallace

Saartjie Omnibus 8

Bettie Naudé

Trompie Omnibus 7

Topsy Smith

Bitterbosbende 3

Anzil Kulsen, Stephen Wallace

Bella en Sebastiaan

Mari Grobler, Alex van Houwelingen

Regte-egte rampe

Susan Martineau

Eisteddfod-pret

Jonelle du Toit, Gloudine Kellerman, Maja Sereda

Ouma Hester en die Getaway-kar (2020)

Janie Oosthuysen, Alex van Houwelingen, Alistair Ackermann

Grilgrypers 3: Kamp vir monsters

De Wet Hugo

Trompie Omnibus 8

Topsy Smith

Ouma Hester en die Dreadnought (Boek 3)

Janie Oosthuysen, Alistair Ackermann

Die legendariese Lua Verwey

Dihanna Taute, Theodore Key

Lotta se lewe 10: Koalakonsternasie

Kobus Geldenhuys, Alice Pantermuller

Dagboek van ’n dork 4: Stories van 'n nie-so-elegante ysprinses

Kobus Geldenhuys, Rachel Renée Russell

Geraamte in die klas (nuwe uitgawe)

Fanie Viljoen, Theodore Key

Jungu Josh 1: Die goue kalbas

Constant Van Graan

Die Avonture van Speurhond Willem: Omnibus 1

Elizabeth Wasserman

Jakkals en Wolf (sagteband)

Pieter Grobbelaar, Séan Verster

Grilgrypers 2: Web van die mummie

De Wet Hugo, Shân Fischer

Jungu Josh 2: Die kryger van Aboemondja

Constant Van Graan

Regte-egte raaisels

Susan Martineau

Dagboek van ’n dork 2: Stories van ’n nie-so-gewilde partytjiepop

Kobus Geldenhuys, Rachel Renée Russell

Grilgrypers 5: Die groen watergraf

De Wet Hugo, Shân Fischer

Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde

De Wet Hugo, Johann Strauss

Harry Griesel 4: Die zombie-ontvoerder

Sonja Kaiblinger, Fréderic Bertrand, Irma Vermeulen

Madiba Magic 100th Birthday Edition

Nelson Mandela

Eisteddfod-pret 2

Gloudine Kellerman, Jonelle du Toit, Tumi Steyn

Die avonture van Anna Atoom

Elizabeth Wasserman

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 3

Jürgen Banscherus, Ralf Butschkow, Kobus Geldenhuys

Ouma Hester en die Arnosterfant

Janie Oosthuysen, Alistair Ackermann

Bitterbosbende 1

Anzil Kulsen, Stephen Wallace

Die avonture van Speurhond Willem: Omnibus 2

Elizabeth Wasserman, Chris Venter

Ouma Hester en die Superkomeet (Boek 4)

Janie Oosthuysen, Alistair Ackermann

Saartjie Omnibus 7

Bettie Naudé

Ontdek: Insekte

Laurence Mound

Die legendariese Lua Verwey 2: 'n Plaas se geraas

Dihanna Taute, Theodore Key

Speurhond Willem in Skotland

Elizabeth Wasserman, Chris Venter

Wondersmid

Jessica Townsend, Jaco Jacobs

Nimmermeer

Jaco Jacobs, Jessica Townsend

Harry Griesel 5: Die spookmonster

Sonja Kaiblinger, Fréderic Bertrand, Irma Vermeulen

Lotta se lewe 11: Slange en hansworse

Alice Pantermuller, Kobus Geldenhuys

Dagboek van 'n dork 3: Stories van 'n nie-so-talentvolle popster

Kobus Geldenhuys, Rachel Renée Russell

Lotta se lewe 9: Die kangaroe se skoen

Kobus Geldenhuys, Jutta Langreuter, Alice Pantermuller

Ontdek: die oseaan

Miranda MacQuitty