For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die behoue huis

Abraham de Vries

ISBN:

9780798152792

Epub ISBN:

9780798155717

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Februarie 2011

Prys (incl. VAT):

R 285,00

Formaat:

Sagteband, 256pp


Oor hierdie boek:

’n Opwindende keur uit die werk van ’n meester van die kortverhaal in Afrikaans. Die behoue huis verteenwoordig De Vries se “ernstige” verhale en die kern van sy werk. In hierdie verhale, wat deur hom self uitgesoek is, ondersoek hy die komplekse wyse waarop verskillende werklikhede naas mekaar bestaan. Die agtergrond is meestal die Suid-Afrikaanse werklikheid, maar verhale word in ’n wyer historiese konteks geplaas. In sy inleiding tot die bundel skryf Wium van Zyl onder meer: “Geen kortverhaalskrywer in Afrikaans ewenaar De Vries se volgehoue uitdaging aan sy leser nie: die intens gekonsentreerde intriges, die kriptiese weergawe van hele lewensgeskiedenisse in volle verwikkeldheid en daaragter tergende oerbeelde uit die kollektiewe onbewuste (die towenaar, die idioot, die jokkie, die clown) met beheer oor dood en lewe, oor verval en opbou . . . De Vries bly ’n maatskaplik betrokke skrywer (. . .) ’n skrywer wat te midde van ons land se nimmereindigend kwellende geskiedenis in ’n deur kritici afgeskeepte genre sy skrywerskap aanhou verfyn het om ’n groot oeuvre tot stand te bring wat vreesloos wonder oor die raaisels van die menslike bestaan.”

VERWANTE BOEKE

Maar wie snoei die rose in die nag?

Abraham de Vries

Zip!

Nataniël

Stoffel: die beste stories

Suzette Kotzé-Myburgh

As die Cape Flats kon praat

Brian Fredericks

Die Beste verhale van Eugène N. Marais

Eugène Marais

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Steward van Wyk

Dik Dun Thick Thin

Nataniël

Broodsonde

Annelie Botes

Nicky & Lou

Nataniël

Met my rooi rok voor jou deur

Audrey Blignault

Hartlam

Gerda Taljaard

Vatmaar

AHM Scholtz

Per ongeluk

Lloyd Zandberg

Stoffel: die beste stories

Christiaan Bakkes

Samoe(r)sareis

C. Bakkes

Maal

Nicole Jaekel Strauss

Kaalkop 3

Nataniël

Die rooikop en die redakteur en ander stories

André Brink

Plante kan praat

Jeanne Goosen

Die helder oomblik

Johan en Ria Smuts

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Sonja Loots

Luistervink

Madré Marais

Sandveldstories

Ferdinand Deist

Die laaste wals

Johann de Lange

150 Stories

Nataniël le Roux

Die naaimasjien en ander stories

Rachelle Greeff

Kleure van die liefde

Corlia Fourie

Die ou vrou en die priester en ander verhale

Cecile Cilliers

Karoonag

Deon Meyer

Die sneeuslaper

Marlene van Niekerk

Boereoorlogstories

Jeanette Ferreira

Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale

Deon Meyer

Op die spoor van

Rudie van Rensburg

Die dag toe ek my hare losgemaak het

Willemien Brümmer

Hartlam

Deborah Steinmair

Robbie se broer se roer en ander jagstories

Pienkes du Plessis

Koshuis

Erns Grundling

As in die mond

Nicole Jaekel Strauss

21+

Jan Rabie

Die Afrikaanse Kortverhaalboek

Abraham de Vries

Die antie met die pienk rok en ander stories

Jan Spies