For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Samoe(r)sareis

C. Bakkes

ISBN:

9780798152402

Epub ISBN:

9780798154918

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

September 2010

Prys (incl. VAT):

R 285,00

Formaat:

Sagteband, 192pp


Oor hierdie boek:

“Die wêreld is te groot vir een leeftyd. Tyd en lewe het my geleer dat hoe jy ook al probeer, die donner weet, jy kan nie regtig alles wat jy wíl doen, inpas nie.” Maar dit beteken nie jy kan nie probeer nie! Johan Bakkes kies altyd maar die paaie waar min ander dit nog gewaag het. Soos die berg Stok Kangri in Indië, al 6 200 meter daarvan. Maar Samoe(r)sareis gee ons nie net insae in Bakkes se Indiese ekskursie nie. Daar is ook ander stories wat veel nader aan die huis afspeel, en hy gee veral aandag aan die “Boksombende” wat al sy wedervaringe saam met hom meegemaak het. Hier is oudergewoonte heerlike, avontuurlustige vertellings oor ver én naby reise, propvol humor, en nooit sonder deernis vir die medemens nie.

VERWANTE BOEKE

As in die mond

Nicole Jaekel Strauss

Stoffel: die beste stories

Christiaan Bakkes

Op die spoor van

Rudie van Rensburg

150 Stories

Nataniël le Roux

Die behoue huis

Abraham de Vries

Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale

Deon Meyer

Broodsonde

Annelie Botes

Sandveldstories

Ferdinand Deist

Robbie se broer se roer en ander jagstories

Pienkes du Plessis

Die Afrikaanse Kortverhaalboek

Abraham de Vries

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Sonja Loots

Vatmaar

AHM Scholtz

Nicky & Lou

Nataniël

Boereoorlogstories

Jeanette Ferreira

Die helder oomblik

Johan en Ria Smuts

Kleure van die liefde

Corlia Fourie

Die sneeuslaper

Marlene van Niekerk

Die Beste verhale van Eugène N. Marais

Eugène Marais

Die laaste wals

Johann de Lange

Die dag toe ek my hare losgemaak het

Willemien Brümmer

Die naaimasjien en ander stories

Rachelle Greeff

Plante kan praat

Jeanne Goosen

Maal

Nicole Jaekel Strauss

Karoonag

Deon Meyer

Hartlam

Deborah Steinmair

Koshuis

Erns Grundling

Maar wie snoei die rose in die nag?

Abraham de Vries

Kaalkop 3

Nataniël

Luistervink

Madré Marais

Die antie met die pienk rok en ander stories

Jan Spies

Met my rooi rok voor jou deur

Audrey Blignault

Per ongeluk

Lloyd Zandberg

Zip!

Nataniël

As die Cape Flats kon praat

Brian Fredericks

21+

Jan Rabie

Dik Dun Thick Thin

Nataniël

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Steward van Wyk

Hartlam

Gerda Taljaard

Die rooikop en die redakteur en ander stories

André Brink

Die ou vrou en die priester en ander verhale

Cecile Cilliers

Stoffel: die beste stories

Suzette Kotzé-Myburgh