For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Titaan

Karel Schoeman

ISBN:

9780798149952

Epub ISBN:

9780798153607

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Julie 2009

Prys (incl. VAT):

R 490,00

Formaat:

Sagteband, 736pp


Oor hierdie boek:

’n Meesleurende roman oor die lewe en werk van die skilder, beeldhouer en argitek, Michelangelo. In aansluiting by sy vroeë gewilde romans oor Shakespeare, Rembrandt en Beethoven behandel Karel Schoeman nou ’n vierde groot figuur in die Europese kultuurgeskiedenis, Michelangelo Buonarroti, skepper onder andere van die beelde van Dawid en Moses, die Piëta, die muur- en plafonskilderinge in die Sixtynse Kapel en die koepel van die Pieterskerk in Rome. Op impressionistiese en oorsigtelike wyse beskryf Schoeman die lewe, denke en werk van ’n groot kunstenaar, teen die agtergrond van die stede Florence en Rome, brandpunte van die Italiaanse Renaissance, in ’n tyd van kerklike agteruitgang en politieke geweld, wat egter gepaard gegaan het met ongekende geestelike en materiële opbloei. “Met hierdie werk verbind Karel Schoeman die twee genres waartoe hy soveel belangrike bydraes in Afrikaans gelewer het, naamlik roman en historiografie, en slaag daarin om hulle op ’n bewonderenswaardige manier met mekaar te verenig.” - Chris van der Merwe

VERWANTE BOEKE

Medusa

Rudie van Rensburg

Bruidzilla

Marion Erskine

Die kind uit die wingerd

Helene de Kock

Anderman se vrou

Chris Karsten

Vergeet my nie

François Bloemhof

Ek wens, ek wens

Zirk van den Berg

Draairivier

Engela Ovies

Klapperhaar slaap nie stil nie

Kirby Van der Merwe

Hartedief

Rudie van Rensburg

Skadukant

Rika Cloete

Man uit die dode

Chris Karsten

Sewe-en-veertig

Irma Venter

Die kinders van Spookwerwe

Lize Albertyn-du Toit

Roofdier

Marie Lotz

Nadraai

Jaco Kirsten

Somtotaal

Anchien Troskie

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Gedeeltelik bewolk

Ruan Kemp

Die dekonstruksie van Retta Blom

Zelda Bezuidenhout

Voorouer. Pelgrim. Berg.

Ingrid Winterbach

Simoelégri

Jaco Fouché

Mooier as Marilyn

Anita du Preez

Die boek van gelukkige eindes

Debbie Loots

Skag

Jaco Wolmarans

Vloek

Rudie van Rensburg

Weerlose meganika

Anton Roodt

Een of ander held

Zirk van den Berg

Die uil in die ysbos

Susan Coetzer

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Christine Barkhuizen-le Roux

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Tweegevreet

Zirk van den Berg

Die verevrou

Jan van Tonder

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden

Klikbek

Sidney Gilroy

Die wolkversamelaars

Nadia de Kock

Middernag

Sidney Gilroy

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Stille waters

Juanita Aggenbach

Merk

Rudie van Rensburg

Sondes van die vaders

Lerina Erasmus, François Bloemhof

Vin

Lien Botha

Skooluitgawe: Katryn: Vrou van die Richtersveld

Jan Huisamen

Hond se gedagte

Kerneels Breytenbach

Skepsel

Willem Anker

Donkerdrif

Deon Meyer

’n Hart is so groot soos ’n vuis

P.P. Fourie

Slagoffer

François Smuts

Aanspreeklikheid

Jaco Fouché